Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Passievolle volharding. Enkele opmerkings oor Grit deur Angela Duckworth
2021-01-27"Sy oorkoepelende lewensfilosofie sal waarskynlik elemente insluit soos vasbyt, deurdruk en nie tou opgooi nie. Dit is wat Angela Duckworth in haar boek met grit bedoel, en wat vir die doeleindes van hierdie artikel met 'passievolle volharding' vertaal word."
Pasverskyn: Plekname van Suider-Afrika deur Peter Raper, Lucie Möller en Theodorus du Plessis
2021-01-27Plekname van Suider-Afrika is meer as net ’n naslaanwerk; dit bied insig in die ontstaan van plekke, hul inwoners, geskiedenis, gewoontes en waardes.
Ouma Hester en die Arnosterfant deur Janie Oosthuysen: ’n resensie
2021-01-26"Ouma Hester en die Arnosterfant kan baie goed benut word in die klaskamer, omdat dit 'n goeie boek is vir lesers wat nog hulp nodig het met groot woorde, maar dit sal ook nie 'n beginnerleser oorweldig nie."
Skoon wasgoed: Die hoogsomer van Klaas Steytler
2021-01-26"Deurslaggewende oomblikke kondig hulleself dikwels sonder fanfare aan. Jy beleef iets wat jy eers agterna eien as ’n baken in die tyd, ’n merker van betekenisvolle dinge wat sou volg."
Ouma Hester en die Getaway-kar: ’n onderhoud met Janie Oosthuysen
2021-01-25"[Ek skryf] seker maar vir die kind binne-in myself. En dan vir almal wat uit die alledaagse wil ontsnap en bereid is om die realiteit ’n bietjie op te skort en saam met ons drie helde op ’n wilde avontuur te vertrek."
The Lie of 1652 gemeet aan ewewigtigheid, regverdigheid en objektiwiteit
2021-01-25"Vir my is dit absoluut noodsaaklik dat stellings wat as feite aangebied word, onderskryf word."
Mediaverklaring: Klasgids nou aanlyn
2021-01-21Die ikoniese Klasgids gaan voortaan aanlyn verskyn. Onderwysers kan nou tussen vier verskillende pakkette kies.
Pos beskikbaar: Redakteur – Afrikaanse niefiksie
2021-01-21Suid-Afrika se voorste boekuitgewery is op soek na ’n vindingryke en energieke redakteur om ’n florerende publikasielys na nog groter hoogtes te neem. Die redakteur sal verantwoordelik wees vir die publikasie van Afrikaanse narratiewe niefiksie onder die Tafelberg-druknaam, maar sal ook Engelse niefiksie uitgee. Die pos verg daarom iemand met besondere taalvaardigheid in Afrikaans sowel as Engels, asook ’n lewendige belangstelling in Suid-Afrikaanse kwessies.
Prisoner 913 – the release of Nelson Mandela by Riaan de Villiers and Jan-Ad Stemmet: reader impression
2021-01-21"Prisoner 913 is a wonderful book and definitely worth the read, and it will be of particular interest to serious scholars of history and cognate disciplines, particularly as it contains archival material that has not been published before."
Hugenote aan die Kaap deur Philippa van Aardt en Elain Ridge: ’n resensie
2021-01-21"Die boek is die resultaat van omvattende navorsing en kritiese analise, sonder ophemeling en idealisering, en vertel van die ontstaan en vervolging van die Hugenote in Frankryk, die oortog en vestiging van net meer as 300 van hulle aan die Kaap van Goeie Hoop, en hul wortelskiet in ’n nuwe vaderland."
Fresh off the press: 1986 by William Dicey
2021-01-201986 was a pivotal year in South African history. It was the year of the vigilante, the year of the necklace – but also the year the talking began.
Paradise in Gaza by Niq Mhlongo: a book review
2021-01-20"Paradise in Gaza is an ambitious enterprise."
Die heelal op my tong: ’n onderhoud met Anoeschka von Meck
2021-01-20"Hierdie boek is nie net vetfiksie nie, maar ook bisarofiksie. Deel van die lekkerte van hierdie verhaal is dalk juis om te kan bespiegel wat is waar en wat nie."
Sulke vriende is skaars: Die briewe van Arnold van Wyk en Anton Hartman, 1949–1981: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2021-01-18"Die publikasie van die briewe van dié twee seminale figure in die Suid-Afrikaanse kunsmusiek lewer inderdaad ’n noemenswaardige bydrae tot die dissipline van Suid-Afrikaanse musiekgeskiedenis. Dit is ’n publikasie wat vanuit ’n estetiese oogpunt die perfeksionisties-gesinde Hartman en Van Wyk se goedkeuring sou wegdra. "
Middernag deur Sidney Gilroy: ’n resensie
2021-01-17"Ek beveel Middernag vir almal aan wat al gewens het vir ’n boek wat van die gewone resep afwyk. Ongeag die literêre bagasie wat elke leser het voordat die roman gelees word, besit die roman die vermoë om die leser in die middernagtelike ure steeds oor die raaisels te laat wakker lê."
Man uit die dode deur Chris Karsten: ’n lesersindruk
2021-01-17"Man uit die dode is die ideale geskenk ongeag die seisoen."
Ina Rousseau (1926–2005)
2021-01-14"Daar moenie vir my voorgesê word wat ek moet lees en nie moet lees nie, nes daar nie vir my voorgesê moet word wat ek moet eet en nie moet eet nie. Nes eet behoort lees te alle tye ’n aktiwiteit van genieting te wees wat met vreugde beoefen word." Lees oor Ina Rousseau se lewe en werk.
Dik Dun Thick Thin deur Nataniël: ’n resensie
2021-01-13"In ’n tyd van inperking en sosiale-afstand-houding en handreiniger is hierdie jou kans om ’n bietjie teater in jou eie gemakstoel te geniet."
’n Geheelbeeld op die oeuvrebydrae van die digter Johann Lodewyk Marais ten opsigte van natuurpoësie en ekokritiese poësie
2021-01-12"Marais vervul ’n integrale rol in die Afrikaanse literatuur met sy intelligente en emosionele kommentaar op die omgewing en die gebruik daarvan."
