Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Loeloeraai, kunsmatige intelligensie en die oordeelsdag
2023-01-19"Afrikaanse wetenskapfiksie is reeds 100 jaar oud. Hierdie gesprek sal CJ Langenhoven se Loeloeraai herbesoek en dan kyk hoe Willem Anker se Skepsel, Isa Konrad se Toekomsmens en Carien Smith se Bot op verskillende maniere die oordeelsdag benader."
Heimwee: ’n onderhoud met Sophia Kapp
2023-01-19"Hou ouer ek word, hoe meer besef ek ook hoe die band tussen ma en kind die kind se hele lewe onderlê. As daardie verhouding skeefloop, is ’n mens se hele lewe ’n stryd om aanvaarding."
Vier susters: ’n onderhoud met Gerda Taljaard
2023-01-17"Ek wou juis ’n histories-gebaseerde roman skryf waar vroue die hoofpersonasies is, want vroue se rol in die geskiedenis is nog altyd onderbeklemtoon – of word bloot ontken."
Quality itself, a review of The quality of mercy by Siphiwe Gloria Ndlovu
2023-01-17"This is indeed a novel not only about the quality of mercy, but with that quality itself."
Goed-geskryfde familiedrama, ’n resensie van Uit die donker deur Santie van der Merwe
2023-01-17"Santie van der Merwe slaag uitstekend daarin om mense se emosies te ontleed. Sy het ’n goeie begrip van hoe oud en jonk dink en optree. Sy verstaan hoe ’n tiener se kop werk."
Terug na ’n plek van gebed, ’n resensie van Die net is gebreek deur Chris van der Merwe
2023-01-17"Hierdie boek maak die menslike ervarings waarmee ons almal worstel, werklik en verstaanbaar. Verder lei die skrywer die leser stap vir stap aan die hand en volgens die Bybel terug na ’n plek waar gebed weer ’n toevlug kan word."
Die geskiedenis word lewendig in Chris Karsten se Op pad na Moormansgat
2023-01-17"En natuurlik kan jy nie onaangeraak bly deur Karsten se ongelooflike talent as woordkunstenaar nie. Sy vermoë om iets doodgewoons só anders te stel, terwyl die sosiale kommentaar so half onopsigtelik saam geabba word, is iets wat ek regtig van sy boeke geniet."
Dolf van Niekerk (1929–2022)
2023-01-16"Kyk, ’n gedig daag op. Dis die wonderlikste ding. Daarna begin jou verstand werk. Hy daag op uit ’n verwysingsraamwerk en jou bewussynswêreld, wat jare daar kon lê, nè? En op ’n dag dan sê hy, hier is ek. Maar dan begin die werk."
Moerstaāl deur Loit Sōls: ’n resensie
2023-01-16"Hierdie bundel laat Afrikaans sing en huppel en ween en lag met ’n soepelheid wat ek lanklaas gesien het. Dis ’n viering van taal wat weier om kop te sak vir die andersheid van uitspraak en uitkyk."
’n Virus is ’n ding wat lewe
2023-01-13Luister hoe Magdalena van Zyl "’n Virus is ’n ding wat lewe" voorlees.
Pasverskyn: Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika, saamgestel deur Hermann Giliomee, Bernard Mbenga en Bill Nasson
2023-01-12Met die nuutste inligting en invalshoeke word die volledige storie van Suid-Afrika en sy mense gesaghebbend dog leesbaar vertel.
Gesprek tussen Estelle Kruger en Elias P Nel oor Woordenaars
2023-01-12"En in ’n land waar wetteloosheid hoogty vier en moorde aan die orde van die dag is, klink die noodkreet van hierdie bundel op: kom ons pleeg liewer woorde as moorde!"
Uit Woordenaars: fluisterwoorde
2023-01-11Luister hoe Coenraad Janse van Rensburg "fluisterwoorde" voorlees.
