Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Pasverskyn: Twee lewens deur Elise Bishop
2022-08-19Wat ervaar daardie seuntjie in die eerste twee dekades van sy lewe dat hy so oortuig raak van wie en wat hy moet wees, dat hy die lang pad van geslagshertoewysing aanpak sodat hy sy droombestaan kan voer in die liggaam waarvoor hy gebore is?
"Die aarde hou my vas" – Dolf van Niekerk by FilosofieKafee
2022-08-19Dolf van Niekerk (93) het onlangs in Pretoria met die filosoof Johann Rossouw gesels oor temas wat deurgaans in sy lewenswerk voorkom: grond, sterflikheid en die mistiek. Rudi van Rensburg lewer verslag oor dié FilosofieKafee-gesprek.
Persverklaring: Die Here sal voorsien word bekend gestel
2022-08-18Die Here sal voorsien handel oor die geskiedenis van die VGK Stellenbosch. Die boek beskryf die gemeentlike lewe deur die strydjare ná 1948, die onrus en onluste in 1976, die skoleboikotte van 1986 tot 1989 en die oorgang na die nuwe bestel sedert 1994.
Persverklaring: C Johan Bakkes by NALN
2022-08-18C Johan Bakkes kuier op 20 Augustus 2022, om 10:00, by NALN vir die bekendstelling van Moer toe die vreemde in.
Promosie vir 19 Augustus: 20% afslag op Op die duiwel se spoor deur Ben Booysen en Nicki Gules
2022-08-18Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 19 Augustus is Op die duiwel se spoor deur Ben Booysen en Nicki Gules.
Halfpad hol deur Amos van der Westhuizen: ’n resensie
2022-08-18"In Halfpad hol word die leser deurgaans gekonfronteer met die eksistensiële vrae van die lewe wat in menige mens se kop spook, spesifiek wit Afrikaanse mense wat in die era sedert 1994 na apartheid swaar dra aan die bagasie van die verlede. Elkeen wat grootgeword het in die dampkring van Christelik-Nasionale Onderwys sal iets van hulleself in sommige van die karakters herken."
Vincent Pienaar, Melville se onwillige literêre skat
2022-08-18"Terwyl ek by Killarney was, het ek ’n roman in Afrikaans geskryf. Dit was voor die dae van fotokopiemasjiene. Ek het die enigste bestaande manuskrip vir ’n meisie gegee om te lees. Ek wou haar beïndruk om voor die hand liggende redes, maar sy het verdwyn met die velle papier wat sy sekerlik nooit gelees het nie." – Vincent Pienaar.
Alle sondaars welkom deur Jaco Strydom: ’n resensie
2022-08-18"Elke individu het ’n eie manier waarop hy die Bybel interpreteer, verstaan en prakties toepas. En ook die rede waarom dit dikwels vermy word, omdat dit net ’n te omstrede onderwerp is waar te veel opinies en helaas ook te veel vrae (moontlik vir vele) onbeantwoord bly."
Persverklaring: Montagu Boekefees se program bekend
2022-08-17Van 26 tot 28 Augustus gaan die historiese KWV-gebou in Montagu weer gevul wees met boeke en boekliefhebbers. Die program van sprekers en gesprekke sluit bekende en minder bekende skrywers en ander skeppende kunstenaars in.
Promosie vir 18 Augustus: 20% afslag op Koors deur Deon Meyer
2022-08-17Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 18 Augustus is Koors deur Deon Meyer.
Hoe belangrik is ’n boek soos Pharos se KABV-geskikte Grondslagfasewoordeboek? ’n Onderhoud met Michele van der Merwe
2022-08-16"Ek wil ’n pleidooi tot die Departement van Basiese Onderwys rig dat woordeboeke nie as aanvullende leermateriaal nie, maar wel as verpligte, voorgeskrewe leermateriaal in skole beskou word. Elke klaskamer moet oor ’n voldoende aantal woordeboeke beskik, sodat onderwysers dit daagliks in lesse kan integreer. As ander Afrika-lande dit kan doen, waarom nie ook ons nie?"
Book review: Hoerkind by Herman Lategan is "a rare privilege"
2022-08-16"Lategan also shares moments of beauty, happiness and warmth in a narrative that is insightful, ironic, humorous and compassionate. And it’s a page-turner."
Dare to read this? A review of Sabotage by Kyle Cowan
2022-08-16"I invite you to get your mind around reading this book. There is a lot to learn from it."
My father’s blazer by Phelelani Makhanya, a reader impression
2022-08-16"In this hauntingly beautiful volume of poetry, Makhanya chronicles the all too familiar, universal experience of the dysfunctional family. However, My father’s blazer quickly transitions to a wider family, that of the South African people, Africa – and mankind."
Promosie vir 17 Augustus: 20% afslag op Tenk deur Pieter Stoffberg
2022-08-16Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 17 Augustus is Tenk deur Pieter Stoffberg.
Promosie vir 16 Augustus: 20% afslag op Polsslag deur Marie Lotz
2022-08-15Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 16 Augustus is Polsslag deur Marie Lotz.
Promosie vir 15 Augustus: 20% afslag op Die mooiste stories van Helena Lochner
2022-08-14"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 15 Augustus is Die mooiste stories van Helena Lochner."
Persverklaring: kykNET-Rapport-boekpryse 2022: Kortlyste bekend
2022-08-14Vroueskrywers maak skoonskip op die twee fiksiekortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapport-boekpryse. Onder hulle is die bekroonde digter Ronelda Kamfer wie se debuutroman Kompoun vir beide die kykNET-Rapportprys vir romans en die Jan Rabie-Rapportprys vir eerste of tweede prosawerke benoem is.
Promosie vir 14 Augustus: 20% afslag op Hoerkind deur Herman Lategan
2022-08-13"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 14 Augustus is Hoerkind deur Herman Lategan."
Press release: PEN International condemns attack on Salman Rushdie
2022-08-12PEN International is deeply shocked and appalled to learn that former PEN America President and renowned writer, Salman Rushdie, was attacked today just before giving a lecture at the Chautauqua Institution in New York. | PEN Afrikaans se bestuur onderskryf hierdie stellinginname deur PEN International. PEN Afrikaans is ’n deel van én deel die waardes van internasionale PEN-sentrums.
