Koos Kombuis lees vandeesmaand oor KI en hy besin oor ’n Raka vir ons tyd. Gaan KI ons werk oorneem? Rekenaars skryf nou al selfs digbundels, sê Koos oor ’n slukkie uit sy blikbeker.
Lees ook:
Die eerste KI-gedig in Afrikaans: "Silwerwit in die soontoe"