Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Bargain Books-kompetisie: Jy kan drie boeke wen!

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-11-25

Vertel ons wie jou gunstelingfiksieskrywer is in Afrikaans en hoekom. Staan so ​​’n kans om drie boeke te wen!

Press release: Three free #ReadingAfrica events from around the world!

LitNet Books and writers 2022-11-24

Please be sure to use the correct hashtag to participate, #ReadingAfrica. Please, do add something about and in your own language to the event! You can also help us celebrate by joining us at the three great events we’ve planned!

Teen Helderberg, ’n onderhoud met Louis du Plessis

Izak de Vries, Louis du Plessis Skrywersonderhoude 2022-11-24

In hierdie video gesels Izak de Vries met die digter Louis du Plessis oor sy bundel Teen Helderberg.

Boeke wat vir Koos Kombuis lekker is

Koos Kombuis Boeke en skrywers 2022-11-23

 Is Koos Kombuis 'n "Pietjansnotjie"?

Die tragiese saak van Pamina Vermaak word ’n fliek

LitNet Film 2022-11-23

Die topverkoper Die tragiese saak van Pamina Vermaak, deur die joernalis en skrywer Annie Klopper, het in 2018 verskyn en word nou ’n fliek. Die verfilming aan dié romantiese komedie het reeds begin en die rolverdeling sluit jong talent en verskeie Suid-Afrikaanse legendes in. 

Kruger se goud deur John Buchan (vertaal deur Marietjie Delport): Veldponde en klatergoud

Jean Meiring Resensies 2022-11-22

"Daar is voorwaar baie redes om Kruger se goud te lees. Delport is ’n werklik bedrewe vertaler. Sy sit die oorspronklike Eduardiaanse Engels, wat uiteraard vir die hedendaagse oor bepaalde koddighede vertoon, in ’n skoon en spierige Afrikaans oor wat volkome oortuigend is."

Geseënd is dié wat treur deur Susan Jordaan, lesersindruk

Stefaans Coetzee Lesersindrukke 2022-11-22

"Het die welsyn, nadat hulle na hul fancy huise weggery en hul hande soos Pilatus van ouds in hul blink wasbakke gewas het, geweet dat dié dronkgat my hero was?"

Ongekende ellende deur Chris Schoeman: ’n studie oor lyding en die impak daarvan

François Verster Resensies 2022-11-22

"Ongekende ellende laat jou nie koud nie. Dit laat jou dink. En soos met jou gevolgtrekkings, wil jy die boek hou. Om te onthou."

Pasverskyn: Whitey: Sakereus van Shoprite deur Niel Joubert

LitNet Boeke en skrywers 2022-11-22

Whitey Basson, een van SA se suksesvolste sakeleiers, word beskryf as “geniaal”. Whitey het ’n legende geword toe hy, in SA se beroemdste oorname, die sukkelende OK Bazaars vir R1 gekoop het.

Toeganklik, nie maklik nie; ’n lesersindruk van Veldhospitaal 12 deur Marinda van Zyl

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2022-11-21

"Die oorwegende indruk wat ek van hierdie boek het, is dat dit ’n interessante onderwerp is wat op ’n boeiende manier verpak is. Deur die gebruik van briewe word die onderwerp op ’n toeganklike manier vir ’n leser aangebied."

Twee lewens deur Elise Bishop, ’n resensie

Theodore Rossouw Boeke en skrywers 2022-11-21

"Hierdie boek kan cisgender mense help, soos dit my kon help met my eie rebellie teen Elise se binêre sienings van manwees en vrouwees."

Vyf sekondes voor Vrydag deur Ihette Senekal: ’n boekresensie

Anke Theron Resensies 2022-11-21

"Kom ons gesels oor die ooglopende olifant in die vertrek: Dié is die hoeveelste boek oor ’n selfdegeslagverhouding tussen twee meisies in Afrikaans? Presies. Daar is beslis min."

The terminal list deur Jack Carr, ’n lesersindruk

Stefaans Coetzee Lesersindrukke 2022-11-18

"Alhoewel hierdie boek nooit enige literêre pryse sal inpalm nie, sluit Carr hom met hierdie aksiebelaaide debuut by die groot name in die politiese-spanningsgenre soos Brad Thor, Vince Flynn en Brad Taylor aan."

David Attwell, translator Henrietta Rose-Innes and Etienne van Heerden discuss A library to flee

David Attwell, Henrietta Rose-Innes, Etienne van Heerden Books and writers 2022-11-18

Listen to a podcast of the discussion, see photos of the launch and read the text of David Attwell’s introduction at the Exclusive Books launch of A library to flee at the Cape Town Waterfront on 9 November 2022. 

Phoebe word ambassadeur vir roerende projek

Maryke Roberts Feeste 2022-11-17

"The Cactus Foundation  is deur Sarah Clayton gestig in reaksie op kinders se wrede marteling en poging om ’n klein hondjie dood te maak in opdrag van hul pa. Die hondjie se naam is Phoebe en sy is nou die ambassadeur vir die projek. Feesgangers kan vir Phoebe, Patricia en Sarah tydens die fees ontmoet."

Bargain Books-kompetisie: Jy kan ’n stapel boeke wen!

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-11-17

Vertel ons wie jou gunstelingfiksieskrywer is en staan ​​’n kans om ’n stapel boeke te wen!

LitNet loof maandelikse Crito-prys vir lesersindrukke uit

LitNet Boeke en skrywers 2022-11-17

LitNet kondig graag die Crito-prys aan wat voortaan maandeliks toegeken sal word vir die beste lesersindruk wat sonder betaling aan LitNet gelewer en in die voorafgaande maand op LitNet gepubliseer is.

Press release: Illegal sharing of Our poisoned land on social media

LitNet Books and writers 2022-11-17

A pirated, hacked copy of Our poisoned land by Jacques Pauw is being shared on social media. The author and NB Publishers have taken great risks to bring this important investigative work out into the open. So please read it, but also do the right thing, and please pay for it.

The blood’s quest for silver: a book review on Blood and silver by Jan Glazewski

Jean Meiring Books and writers 2022-11-16

"And so, the memoir’s two narrative and thematic strands – both of which evoke the irresistible pull of the past, of ancestral voices – are woven tightly into a fascinating and compelling account of a life richly and intensely lived. This is a story of family: of losses and of surprising, abundant gains. It is a tale of growing up as an outsider of sorts in a country committed to employing taxonomy to divide."

Crito antwoord kritici

LitNet, Crito (Kerneels Breytenbach) Onderhoude 2022-11-16

"Ek gebruik Crito doodgewoon om myself te beskerm."

Top