Pasverskyn: Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsate deur Johan Fourie

  • 0

Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsate
Johan Fourie
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624093466

Hoekom is ons ryker as ons voorsate? Wat het ’n Indonesiese vulkaan en die Groot Trek gemeen? Hoe wen jy ’n Wêreldbeker? Dit is maar enkele van die vrae wat die gewilde Rapport-rubriekskrywer Johan Fourie onderhoudend verken in hierdie heerlik leesbare reis deur die geskiedenis. Hoekom floreer een groep, maar ’n ander bly ’n sukkelbestaan voer? Fourie wys waarom die bouers van ’n samelewing – eerder as dié wat afbreek – uiteindelik seëvier. Boeiend en verrassend.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top