Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2023
2023-06-06Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
An engaging political biography: a review of The long obedience by FA Mouton
2023-06-02"Space doesn’t allow for a much longer review than this, but suffice it to say that Mouton’s treatment of Zach de Beer’s career covers all the high and low points."
Enter the lacuna: a review of Harry Oppenheimer by Michael Cardo
2023-06-02"Two biographies of Sir Ernest are both out of print, and Harry has, until this month, eluded biography."
Persverklaring: Bitterkomix is terug met BK19!
2023-06-02Bitterkomix 19 hou ’n spieël omhoog, sodat ons kan sien hoe ons gemeenskap daar uitsien, ons skynheiligheid, ons dubbele standaarde, ons opsetlike onkunde, en ons vermyding, ten alle koste, van dit wat ons geword het.
Nou in Infrarooi deur Tom Dreyer: beleef die Stellenbosch-bekendstelling asof jy daar was
2023-06-02Die bekendstelling van Tom Dreyer se bundel, Nou in infrarooi, het onlangs in Lou-Marié Kruger se huis in Stellenbosch plaasgevind. Kyk video’s van die voorlesings en gesprek.
Persverklaring: Annemarié van Niekerk wen enorme Nederlandse prys
2023-06-01Annemarié van Niekerk is pas aangekondig as die wenner van die Henriëtte Roland Holstprys vir “Betrokken Letterkunde”.
Simpatie en meelewing
2023-06-01"Dis nie nodig om taal met spiere in te span nie. Wel taal waarin ’n stil, intieme aanvaarding baie voelbaar is."
Pasverskyn: Onder ’n bloedrooi hemel deur Annemarié van Niekerk
2023-06-01In haar memoir vervleg Van Niekerk haar eie lewensverhaal aangrypend en onthutsend eerlik met ’n verkenning van die groot kwessies in ons land: geweld teen vroue, skuld en onmag, aandadigheid en keuse.
A review: Recessional by Michael King
2023-05-31"On a thematic level, Recessional deals with the inexorable need for institutions together with us as individuals to grapple with the world and society as it changes, and what happens when institutions and those who run them fail to understand the need for change."
Om vooroordele eenkant toe te skuif
2023-05-31Koos Kombuis lees vandeesmaand twee romans wat hom op ’n reis geneem het. Hy het bewustelik boeke gelees wat hom erg uitgedaag het. Soms, vertel hy, moet ons ons eie vooroordele eenkant toe skuif, want dan ontdek ons gemeenskappe en mense wat ons andersins nooit sou beleef nie.
Impossible skies – life with my brother, the artist Walter Meyer deur Frans Meyer: ’n boekresensie
2023-05-31"Die titel Impossible skies is gepas vir beide broers se ervaring van die hemelruim: Frans wat dit in sy vlugte dwarsoor Afrika verken het, en Walter wat die bykans onmoontlike reggekry het – om die lug op ’n skilderdoek vas te vang."
’n Lesersindruk van die belewenisse van ’n latinis deur Jan Swanepoel
2023-05-31"Veral die noem van Catullus se naam het my aan die opwindings en verwarrings van my prille jeug laat dink, hy wat sy geliefde stoutmoedig vra – of is dit soebat, dalk uitdaag? – om hom weer en weer te soen: Duisend maal, daarna honderd en dan weer ’n duisend maal."
Die Breytenbach Galery se kinder- en jeugliteratuurskryfskool: Pieter van Zyl se terugvoer
2023-05-30"Mia het my wakker geskud uit my drome van sprokies vertel sonder harde, baie harde, werk."
Die Breytenbach Galery se kinder- en jeugliteratuurskryfskool: Troula Goosen se terugvoer
2023-05-30"Die kursus het my egter ander insigte gegee wat gemaak het dat ek met vars oë na my eie skryfwerk kyk."
Getye van tyd op Jeffreysbaai bekendgestel
2023-05-30"Die tyd en die getye word saam ingespan om soms ’n tydsgees en soms ’n tydloosheid saam te vat."
Yellowface by RF Kuang: a book review
2023-05-29"This book is a critique not only of the publishing world, but of our Western culture and late-capitalism-induced way of life."
’n Lesersindruk: Converting missions – Carnarvon: A decolonial case study deur Izak C Potgieter
2023-05-29"Deur middel van hierdie publikasie plaas die skrywer die saak van kerke, kerklike verhoudinge en die grondkwessie opnuut in die kollig, veral omdat ’n hele aantal kerke gedurende die koloniale en apartheidstye aandadig was aan die onteiening van grond wat oorspronklik aan inheemse families en volkere behoort het."
Persverklaring: Die wenners van die Andrew Murray-prysfonds se pryse en toekennings vir 2023
2023-05-26Die oorhandiging van die Andrew Murray-prysfonds se pryse en toekennings vir 2023 vind op 26 Mei in die Desmond Tutu-sentrum, Kaapstad, plaas.
Die Breytenbach Galery se kinder- en jeugliteratuurskryfskool: Elsibé McGuffog se terugvoer
2023-05-26"Wat ek geleer het is dat, soos by gedigte, woorde baie raak moet wees, en soms is woorde onnodig, want die beelde sê dit."
Die Breytenbach Galery se kinder- en jeugliteratuurskryfskool: Deidré Victor se terugvoer
2023-05-26"Almal van ons ken die witpapiersindroom – daardie vrees om jou eerste woord of sin of paragraaf te skryf. Die skryfskool (en Mia) het soveel planne gehad om dit te oorkom."
