Pasverskyn: Een vir een deur Nico Scheepers

  • 0

Boekomslag: Een vir een deur Nico Scheepers (Protea Boekhuis)

Een vir een
Skrywer: Nico Scheepers
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485313892

Sy werk spreek van ’n onontginde wêreld, maar terselftertyd ook ’n bekende en geliefde verwysingsraamwerk wat so eg Suid-Afrikaans en Afrikaans is.
– Cornelia Faasen, Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief

Nico Scheepers is ’n bekroonde dramaturg, regisseur en draaiboekskrywer. Ná die sukses van Nêrens, Noord-Kaap word sy Showmax-misdaadreeks, Donkerbos, in 2023 op die Berlinale (deel van die Berlynse Rolprentfees) as een van die top-16-reekse wêreldwyd vertoon. Vir die slotepisode van die reeks ontvang hy die SA Akademie se Deleen Bekkerprys vir beste draaiboek vir ’n TV-drama in Afrikaans.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top