Pasverskyn: Dis mos nou Afrikaans! – handboek en studiegids (EAT) deur Henriëtte Turner en Suneen Laing

  • 1

Boekomslag: Dis mos nou Afrikaans! deur Henriëette Turner en Suneen Laing (Best Books, 2024)

Titel: Dis mos nou Afrikaans! Best Books Handbook and Study Guide (Grade 8 to 12 FAL)
Samestellers: Henriëtte Turner en Suneen Laing

Uitgewer: Best Books (2024)
ISBN: 9781776073740

Voel Afrikaans soms vir jou soos ’n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op ’n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels sal slaag. Die boek is ’n omvattende, gebruikersvriendelike naslaanbron wat deur sowel onderwysers as leerders gebruik kan word. Die skrywers het saam meer as 50 jaar ervaring van Afrikaans-onderrig en 11 jaar as nasieners in die NSS-eksamen. 

 

  • 1

Kommentaar

  • Lizelle Groenewald

    Ek woon tans in 'n Engelse dorpie in Durban. Ek het self onderwys agtergrond en ek wil Afrikaans EAT-tutoring doen om leerders hier te help wat sukkel met Afrikaans. Enige hulpbronne, soos die boek wat julle saamgestel het, sal van groot waarde wees om te verseker dat die leerders die beste hulp kry en hulle Afrikaans deur kan kom aan die einde van die jaar.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top