Skrywersonderhoude
LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.
LitNet talks to writers, for the story behind the stories.
In gesprek met Didi Potgieter oor Hoe om ’n hart te steel
2023-06-29Didi Potgieter se stomende romanse Hoe om ’n hart te steel het pas verskyn. Naomi Meyer en Izak de Vries het haar vyf vrae elk gevra.
In conversation with Ari Seirlis, author of Wheels of fire
2023-06-08"I had no idea that I would ever get to mix with presidents and Hollywood stars."
Die menslike dieretuin: ’n onderhoud met François Durand
2023-05-26"Daar is 6 500 tale op aarde en Afrikaans is die 69ste grootste taal op aarde. Dus, wanneer iemand my vra hoekom het ek nie my boek in Engels geskryf het nie, vra ek die persoon hoekom hy nie ’n boek in Chinees geskryf het nie. Die tweede ding wat ek vra, is hoekom vra jy so ’n simpel vraag? Hoekom sou ek? Hoekom wil ek?"
Reën vir Stofvlei: ’n onderhoud met Katherine Graham
2023-05-16Lees ’n tweetalige onderhoud met die skrywer. "You’ll find the blessings if you look for them."
Winning the property game: an interview with Koketso Sylvia Milosevic
2023-05-15"In my book, Winning the property game, I cover a variety of property investment strategies, including ways to invest in property while still working a full-time job. I understand that not everyone can just quit their job and dive head first into property investing, and that’s why I provide practical advice on how to start building a property portfolio while still maintaining a steady income stream."
Gekaapte kampusse
2023-05-03Freek Robinson gesels met Jonathan Jansen oor die belangrike rol van universiteite in ons samelewing en oor Jansen se boek Corrupted wat ernstige aantygings maak teen sommige instellings in Suid-Afrika.
Carien Smith: skaak-Jedi en rekenaarbouer by uitstek
2023-04-25"Kunsmatige Spesifieke Intelligensie is orals – selfone, ens. Dit beteken dat dit reeds deel is van ons wêreld en net al hoe meer daarvan gaan deel word. Hoe slimmer dit word en hoe meer funksies dit vir ons gaan uitvoer, hoe meer van ’n bewussyn gaan ons daaroor ontwikkel."
Skatryk: leef ons wérklik beter? ’n Onderhoud met Johan Fourie
2023-04-25"Ons leef kwalitatief beter – langer en met beter lewensgehalte en selfs meer betekenisvol. Ons kyk dalk te gereeld vas in die daaglikse opskrifte of sien die verval rondom ons en vergeet van hierdie langtermynperspektief. Maar die vraag is nie net óf ons beter leef nie (daar is baie boeke wat dieselfde vraag beantwoord), dit is ook hóékom ons beter leef."
The Samsung man’s path to success: an interview with Sung Yoon
2023-04-13"Trust relationships, that is what it is about. In life. In business. This is how you make a business grow. Not that people will always like you. But they should trust you. Your employers, as well as your customers. They should trust you and your brand."
Cut to the chase: Scriptwriting for beginners – an interview with Janet van Eeden
2023-03-23"Filmmaking is famously described as 'showing and not telling'. My favourite thing about it is that screenwriting is the art of getting a character to say something which reveals a completely different truth to the words they say. As Emma Thompson said when I had the honour of meeting her (it’s in the book!), screenwriting is the art of a character saying, 'Pass me the butter', when they really mean, 'You have ruined my life.'"
Twitter dawn: ’n gesprek met Koos Kombuis, oftewel Joe Kitchen
2023-03-23"Die nuwe tegnologie is besig om op talle vlakke ons lewens te verander en oor te neem. Twitter dawn was vir my die begin van hierdie spekulasieproses."
Uit die mond van Klein-Brakriver | From the mouth of Little Brak River: ’n onderhoud met Skip Krige
2023-03-16Waarom ’n koffietafelboek oor Klein-Brakrivier saamstel? Skip Krige vertel.
I did not die: an interview with Tebello Mzamo
2023-03-09"When I was writing the story I was just being a storyteller. And when it comes to different genders, races or ages when writing, I always think of characters as people and that everyone deserves to have their story told."
Ver in die wêreld: ’n onderhoud met Frederik de Jager
2023-02-22"En nou is daar die groeiende aantal mense wat die land wil verlaat. Hulle kan ook met vrug eers die boek lees voor hulle hul planne finaliseer."
In gesprek met David Ralph Viviers, skrywer van Mirage
2023-02-20"Ek was definitief daarop gerig om ’n boek te skryf wat Suid-Afrikaans was, wat hier gewortel is. In ’n baie spesifieke landskap. Die gebruik van Afrikaanse frases, in beide spraak en vertelling, het byna voor die hand liggend gevoel."
Kan Suid-Afrika se ekonomie gered word?
2023-02-17Freek Robinson gesels met Frans Rautenbach oor sy jongste boek, Help yourself South Africa: How ordinary citizens can reform our broken economy (Footprint Press, 2023).
Petra Müller onder die woord: Karen de Wet gesels oor Die skerpgevylde oomblik
2023-02-16"Oor die uniekheid van Müller se werk is die laaste woord nog nie gesê nie." Melt Myburgh gesels met Karen de Wet oor Petra Müller: Die skerpgevylde oomblik, ’n huldiging, waarvan Karen die redakteur was.
Maryke Roberts en Bettina Wyngaard in gesprek oor Lokval
2023-02-16"Opbouende kritiek is iets waaruit mens altyd kan leer. Daar is byvoorbeeld een keurverslag wat ’n aantal probleme in ’n vorige manuskrip uitwys. Daai kritiek was soos ’n meesterklas in skryfkuns, en ek bewaar dit soos goud."
Die gawe van groen: ’n onderhoud met Elmarié Dercksen
2023-02-14"Dit was altyd die gawe van groen; dit was van die begin af die konsep."
Authors’ Corner, episode 1: Ntabeni and Nyathi
2023-02-14"The value in my books comes from writing about those things people don’t want to talk about. My intent is to get people talking as opposed to measuring. We need to start having robust conversations around those topics that make us uncomfortable."