Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
En aksie: Kolligte op resente Afrikaanse filmkuns
2013-10-02 Unisa se Departement Afrikaanse en Algemene Literatuurwetenskap bied op 25 Oktober 2013 'n program oor die Afrikaanse filmkuns aan.Vonnisbespreking: Hoe om ’n komparant se brouwerk reg te maak
2013-10-01 In hierdie vonnisbespreking word die verskeie moontlikhede om ’n komparant (aktevervaardiger) of aktekantoor se registrasiefoute reg te stel, onder die loep geneem.Jong wiskundiges: Skryf in vir hierdie lekker kompetisie van die Akademie
2013-10-01 Die Jong Einstein Wiskunde-Aksie is 'n projek van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, die SAOU en die Universiteit van Pretoria om skeppende wiskundetalent by laerskoolleerders aan te moedig. Sluitingsdatum: 11 Oktober 2013.Projekkoördineerder vir die beplande Internasionale Vereniging vir Afrikaans (IVA)
2013-10-01 Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns wag aansoeke in vir 'n tydelik-deeltydse projekkoördineerder wat 'n voorstudie kan doen oor die vestiging van ’n moontlike internasionale netwerk vir Afrikaans.Taalmuseum- en Erfenisdaglesing 2013: Volledige toespraak
2013-09-27 Die tweede jaarlikse Taalmuseumlesing ter viering van Erfenisdag het op 26 September 2013 in die Paarl plaasgevind. LitNet plaas graag die volledige toespraak van Wannie Carstens, Voorsitter van die Raad van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en ook Voorsitter van die Raad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns.Cape Town Narrative Co-op workshop series
2013-09-27 Cape Town Narrative Co-op are presenting a narrative workshop for adults on using creative writing as a therapeutic resource.Depressie en die wêreld van werk – ’n arbeidsregtelike perspektief
2013-09-25 "Hierdie navorsing dui daarop dat die Suid-Afrikaanse statute en instrumente gebrekkig is wat betref die mate van beskerming wat dit aan sowel werknemers met depressie as hul werkgewers verleen."Lees nou LitNet Akademies op jou slimfoon of tablet – navorsing op jou vingerpunte
2013-09-25 LitNet het ’n nuwe era ingelui vir akademiese skryfwerk in Afrikaans deur die bekendstelling van ’n toep (“application”) vir LitNet Akademies.Erfenisdag 2013 en Suid-Afrikaanse helde en ikone
2013-09-25 "Enigiemand wat aspirasies het om ’n held te word, gaan wreed ontnugter word. Die meeste mense oor wie ek vir hierdie boek navorsing gedoen het, was doodgewoon."Akoestiese ontleding van die vokale van bruin en wit jong, vroulike sprekers van Afrikaans
2013-09-20"In hierdie artikel word ’n akoestiese ontleding gegee van die variasiepatrone van die vokaalsisteme van twee groepe – een wit en een bruin – vroulike Afrikaanssprekendes van ongeveer twintig jaar oud."
Fokusberoep: Towenaar
2013-09-18 Al ooit oorweeg om vir jou kruideniersware te betaal met geld wat jy verdien het deur 'n towenaar te wees? Abrakadabra: Hier is 'n onderhoud met een.Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?
2013-09-18"Hierdie artikel, in oorwegend toegepaste vorm, poog om die debat oor die sewe tekste in die Bybel wat met “homoseksualiteit” verbind word, so toeganklik moontlik aan nieteoloë bekend te stel. Sodoende kan ’n meer verantwoordelike omgang met die teks van die Bybel moontlik bevorder word."
Homoseksuele predikante: ’n Regs- en morele dilemma
2013-09-11 "Die kwessie van homoseksuele predikante, gay-huwelike en gay-legitimasie is van die enkele komplekse juridiese en morele vraagstukke wat die pluralistiese Suid-Afrikaanse samelewing konfronteer."Die heldereis as model vir karakterontwikkeling in dramadraaiboeke
2013-09-11 "Hierdie artikel evalueer die voorstel dat die heldereis as model vir karakterontwikkeling deur draaiboekskrywers aangewend kan word."Tweede jaarlikse Taalmuseum-lesing ter viering van Erfenisdag
2013-09-06 Jy word vriendelik uitgenooi na die tweede jaarlikse Taalmuseum-lesing ter viering van Erfenisdag.SA Akademie: Opwindende bekronings en simposium op Stellenbosch
2013-09-05 Dodelike outonome robotte; 'n blik op die wanaanbieding van owerheidshulpbronne; die hoe en wat van biografie; is van die onderwerpe wat deur kundiges by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se simposium (12/13 September) op Stellenbosch bespreek sal word.Die miskruier, hoop en die verlede – Miskruier (2005) deur Jaco Botha as kritiese distopiese roman
2013-09-04 "In hierdie artikel word daar geargumenteer dat Miskruier (2005) deur Jaco Botha hoofsaaklik as ’n kritiese distopie beskou kan word as gevolg van die wyse waarop die verlede hanteer word in die roman."Poort van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns nooi hoërskoolleerders om te skryf
2013-09-03 Poort is 'n projek van die Suid-Afrikaanse akademie vir Wetenskap en Kuns, wat ten doel het om skeppende skryftalent in Afrikaans by hoërskoolleerders aan te moedig. Leerders wat aan hierdie kompetisie deelneem, kan groot pryse wen.Clover Aardklop 2013: Tien skole ding mee om die titel van ATKV-Tienertoneelwenner
2013-09-03 Toneelgroepe van tien hoërskole ding tydens Clover Aardklop in die finaal mee om die gesogte titel van ATKV-Tienertoneelwenner vir 2013, met prysgeld van R45 000. Naomi Bruwer het by Lizané Basson van die ATKV uitgevind wat die gehoor kan verwag.Oneindigheid as religie-relativerende en -insluitende horison
2013-09-03"Die slotsom is dat dié model ’n belowende metafisies-mistieke horison bied om die groot verskeidenheid historiese religieë positief met mekaar in verband te bring, krities te relativeer en bevestigend saam in te sluit."
