Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Teoretisering van die selfkonsep van studente wat hakkel
2013-08-26 "Hierdie artikel rapporteer die bevindinge van ’n kwalitatiewe studie wat ten doel gehad het om ondersoek in te stel na die selfkonsep van studente tussen die ouderdom van 18 en 22 jaar wat hakkel."Universiteit Stellenbosch: Nagraadse programme in Vertaling
2013-08-19 Lees nog omtrent die nagraadse diploma in Vertaling, die honneursprogram in Vertaling, en die MA- en PhD-programme in Vertaling.Stellenbosch University: Postgraduate programmes in Translation
2013-08-19 Read more about the Postgraduate Diploma in Translation, the Honours Programme in Translation, as well as the MA and PhD Programmes in Translation at the US.ALV2014: Verbintenisse in die Afrikaanse literatuur
2013-08-19 "Benewens formele voorleggings, is referate oor voorlopige verkennings en ondersoeke na moontlikhede vir verdere navorsing ook welkom. Nagraadse studente word aangemoedig om aan die kongres deel te neem."Danda staan soos ’n landmerk uit op die soekpad na skryf
2013-08-19 Só dikwels hoor mens die versoek vanaf jonk en oud vir riglyne om ’n boek te skryf. Só dikwels gee mens algemene riglyne. Maar <em>Danda</em>, ’n jeugboek deur Chris Barnard, staan soos ’n landmerk uit op die soekpad na skryf.Karoo Parliament and Small Towns Symposium
2013-08-16 The UFS Cluster on Sustainable Development and Poverty Alleviation is hosting a two-day Small Towns Symposium, in Bloemfontein, on 30-31 October.J.M. Coetzee se Summertime (2009) as laatwerk
2013-08-13 "Min toegewings word aan die leser gemaak, tipies van ouer skrywers in die laatwerkperiode, wat meer konsentreer op laaste werke waarmee hulle hul eie vermoëns uitdaag en minder op die kommunikatiewe aspek van werke."Die problematiek verbonde aan die identifikasie van Taenia spp. in honde (Canis familiaris), jakkalse (Canis mesomelas) en rooikatte (Caracal caracal) in Suid-Afrika
2013-08-06"Die lintwurm Taenia solium, met sy feitlik wêreldwye verspreiding, is inderdaad seker die bekendste parasiet wat mense besmet. Reeds so vroeg as 1550 v.C. is verwysings gevind na lintwurmbesmetting in mense."
USAN 2014: Kongres vir jong navorsers
2013-08-02 Jong akademici en jong (wat die afgelope vyf jaar gegradueer het) word uitgenooi om hulle voorleggings in Afrikaanse en Engelse taal- en letterkunde aanlyn in te dien.UCT vacancy: Associate Professor/Senior Lecturer/Lecturer English Education
2013-08-02 The School of Education invites applications for the position of Associate Professor/Senior Lecturer/Lecturer English Education.Vakature beskikbaar by NALN: Museumgeesteswetenskaplike
2013-08-02 ’n Pos vir ’n Eerste Museumgeesteswetenskaplike by NALN (Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum) in Bloemfontein is beskikbaar. Die sluitingsdatum is Vrydag 9 Augustus 2013.Die Swart Kat slaan 'n vos toeganklik vir die moderne jong leser
2013-08-02 Marike van der Watt gee haar indrukke van Die swart kat slaan ‘n vos – en vertel ook hoekom dié boek, naas Saartjie, saam met die Maasdorp-reeks tweede op haar tienjarige dogter se lys van gunstelingboeke is.Praktiese wysheid (fronesis) in ’n verdeelde samelewing
2013-07-31 "In hierdie bydrae word die begrip praktiese wysheid (“fronesis”) ondersoek en krities verken. Die begrip het sy wortels in Aristoteles se werk."Kuberklas Kreatief-kortverhaal: La Cumparsita
2013-07-31 "Ek het weer vir oulaas in die spieël gekyk, gevoel hoe my moed my amper begewe. Gelukkig sou ek dit nie alleen hoef aan te pak nie, want daarvoor het ek ’n dansmaat gehad. Wel, ek bedoel ons almal het dansmaats gehad, maar myne was spesiaal."Experi-Maatjies: Wie is hulle?
2013-07-30 "Dis Nasionale Wetenskapweek. Op Facebook verskyn daar 'n uitnodiging vir skoolkinders om foto's van hul tuiseksperimente te plak - en pryse te wen. Naomi Meyer het gaan ondersoek instel."Afrikaners is nostalgierig: Afri-Frans as vertaling van identiteit
2013-07-24 "Afri-Frans word as deel van die nostalgie-genre in die Afrikaansgesinde musiekbedryf gesien, en die vertaalkundige dimensie van Afri-Frans, wat die vertaling van ’n aantal liedjies van Afrikaans na Frans behels, word binne hierdie “nostalgie” geïnterpreteer as wisselwerking, deur middel van vertaling, van taal en verskeie aspekte van identiteit."Kingswood College: Afrikaans-vraestelle (Julie 2013)
2013-07-22Afrikaans-vraestelle wat veral vir skole wat die IEB-eksamen skryf nuttig sal wees.
