Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Ontmoet die naaswenner van LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksiekompetisie
2012-12-20 "My lewe word meestal bestuur deur my honde, my pen en papier, my kitaar en klavier, en soms, as ek gelukkig is, myself."Laerskoolleiers by ATKV-Jeugleiersimposium toon groot belofte
2012-12-18 Die ATKV-Jeugleiersimposium vir laerskoolleiers het vanaf 4-7 Desember by ATKV-Goudini Spa plaasgevind.Joernaaluitgawe: Jaargang 9(3) – Desember 2012
2012-12-14 Die volledige joernaaluitgawe van LitNet Akademies Jaargang 9(3) is nou in PDF-formaat beskikbaar.Plek en ingeplaaste skryf. ’n Teoretiese ondersoek na ingeplaaste skryf as ekopoëtiese skryfpraktyk
2012-12-12 "’n Ondersoek na die verwantskap tussen die twee dele in die woord ekopoësie het tot gevolg dat ekokritici indringend selfondersoek moet instel, nie net na die wat nie, maar ook na die hoe en waar van plek in ekokritiek en ekopoësie."Wetenskapfiksiekompetisie: wenners aangekondig!
2012-12-12 Die wenners van die grootste wetenskapfiksieskryfkompetisie vir hoërskoolleerders in die land is bekend!Eiendomsverlies deur verkrygende verjaring: Onteiening sonder vergoeding – of nie?
2012-12-11"Hierdie artikel fokus spesifiek op die onteieningsvraagstuk, naamlik of verjaring ’n onteiening van regte ingevolge artikel 25(2) meebring."
“Net domastrant vir spite”: Grepe uit die lewensgeskiedenis van S.V. Petersen
2012-12-11 "Die konvensionele biografie behels gewoonlik die beskrywing van ’n lewe, in spreekwoordelike terme, van die wieg tot die graf en kry beslag in ’n narratief van ’n gesentreerde subjek."Die omskakeling van werklikewêreld-take na pedagogiese take ten einde ’n taakgebaseerde sillabus te ontwerp
2012-12-10 "Die beginpunt by taakgebaseerde sillabusontwerp en die plek van taakkompleksiteit daarin omsluit twee vrae: Watter rol moet die take in die sillabus inneem? Hoe kan hierdie take georden word ten einde die kompleksiteitsvlak daarvan te verander om optimale leer van die tweede taal te verseker? "Om die Skrif tot stilte te bring: Gewaarwordinge oor Afrikaanse Bybelse spiritualiteit
2012-12-10 "’n Negatiewe opvatting van stilte as onderdeel van die spiritualiteit van Afrikaanssprekendes is eintlik te verwagte."Meester: Kersuitgawe
2012-12-10 Vyf strokies wat Meester herinner waarom hy hom vanjaar so dikwels vir sy leerders vererg het.WOW en Son ken beurse toe aan skoolkoerante
2012-12-06 Die US Woordfees se Woorde Open Wêrelde (WOW) Projek en Son het op 28 November pryse en beurse oorhandig aan leerders van WOW-skole.LitNet Akademies-resensie-essay: katalekte deur Breyten Breytenbach – 'n Boeiende gesprek met van die grootstes
2012-12-05 "Met katalekte (artefakte vir die stadige gebruike van doodgaan) bring Breytenbach verse van besonderse kwaliteit. Ook voer hy ’n boeiende gesprek met van die grootstes, al vertoef hul lankal in die 'grot van die gesalfde likkewaan' ..."Gemeenskap vandag. Ontologie, abstraksie en plek
2012-12-05 "Ten grondslag van die klem op die keusevryheid van die individu lê ’n herdefiniëring van wat dit beteken om mens te wees. Mense is nie meer per definisie aan die lotgevalle van hulle onderskeie gemeenskappe (families, dorpe, streke, etnisiteite, state, ens.) verbonde nie."As ons moetie en bygeloof bo werklikheid stel
2012-12-05 "Het die media, as die belangrikste verspreider van inligting en kennis, nie ’n morele verpligting om onsin van gesonde verstand en bewese rasionele verklarings te skei nie?"David Beresford Pratt: die mens agter die sluipmoordpoging
2012-12-04 "As regsgeleerde is mens seker altyd geïnteresseerd in sulke beroemde gevalle. As mens hedendaagse berigte lees oor die sluipmoorde van Pratt en Tsafendas, is dit opvallend hoeveel daar in die dade geprojekteer word deur die beriggewende protagoniste vanuit hulle eie heilsperspektief."YouTube-onderhoud: Dirk Brand
2012-11-30 Dirk Brand praat oor sy akademiese agtergrond, loopbaan en die finansiële staatsreg. Hy gesels oor sy LitNet Akademies-artikel "Die finansiële krisis in provinsies en munisipaliteite: Verg dit grondwetlike of politieke oplossings?" en die belangrikheid van Regs-navorsing in Afrikaans.LitNet Akademies-resensie-essay: Die einde van die wêreld en hoe om dit te oorleef deur Johannes Bertus de Villiers
2012-11-28 "Die aarde begin tril en dreun in die onmiskenbare aanloop tot ’n aardbewing, en die wete is skielik en seker: dit is nie die maan wat besig is om van die aarde weg te val nie. Dit is ons eie planeet wat uit haar vaste baan om die son geruk is."Artikel 129(1)(a) van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005: verwarrende verwarring oor voldoening
2012-11-28 "In hierdie artikel word die aard, omvang en doel van die artikel 129(1)(a)-kennisgewing ondersoek ten einde te bepaal wat presies voldoening daaraan behels."Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang en sy model Vladimir Horowitz, die “Laaste Romantikus”
2012-11-28 "Die navorsingsontwerp van hierdie studie kan beskryf word as ’n kwalitatiewe en etnografiese benadering tot ’n kritiese vergelyking tussen die musikaliteit en loopbane van twee individue uit die klassieke klaviertradisie: Vladimir Horowitz en Lang Lang."Asikliese karbeenkomplekse maak eerste opslae in goudstormloop
2012-11-28"Tot onlangs was goud ’n afgeskeepte element onder chemici. Vanweë sy chemiese stabiliteit, en dalk ook sy prys, is min navorsing daarop gedoen, en aan universiteite is die chemie daarvan meestal net in die verbygaan genoem."
