Suzanne Strauss2013-07-17"Elegiese konnotasies word aan talle van Arnold van Wyk se werke geheg, veral aan dié werke waarvan die titels beelde van eensaamheid of weemoed oproep. Hierdie elegiese beeld van Van Wyk het gaandeweg die karakter van ’n mite aangeneem."
Herman Wasserman2013-07-09"As deel van demokratisering het die Suid-Afrikaanse media betekenisvolle veranderinge in eienaarskap en regulering ondergaan, en die media moes hulself heroriënteer ten opsigte van ’n nuwe demokratiese omgewing."
Paula Fourie2013-06-26"Vanuit ’n musiekwetenskaplike perspektief is die talle verwysings na die musiekdramas van Wagner in 18-44 opvallend. Hierdie artikel neem as vertrekpunt ’n lesing van 18-44 as ’n teks tussen tekste, spesifiek met betrekking tot Richard Wagner se Der Ring des Nibelungen."
Corlietha Swart2013-06-26"Die BSV kan met trots terugkyk na ‘n hele lys gerekende en bekroonde skrywers wat almal hul skrywerstande op die BSV-skryfwedstryd gesny het."
Rinda Botha, Mieke van der Merwe2013-06-25"Die omstrede S v Eadie-uitspraak van 2002 het die toekoms van provokasie as verweer in Suid-Afrika dermate in gedrang gebring dat sommige tans glo dat dit geheel en al afgeskaf is."
LAPA Uitgewers2013-06-24Die kinderalbum In die land van Kammalielie, waarop Anna Davel haar toonsettings van Jaco Jacobs se gewilde kinderverse sing, is pas vir ’n Huisgenoot Tempo-toekenning in die kategorie Kinderalbum van die Jaar benoem.
Ruida Pool-Stanvliet2013-06-19"Biosfeerreservate is baie spesiale landskappe wat internasionaal deur Unesco volgens die Mens-en-Biosfeer-program (Man and the Biosphere Program, oftewel MAB Program) geregistreer word. Die eerste biosfeerreservaat is in 1998 in Suid-Afrika geregistreer en tans is daar ses geregistreerde biosfeerreservate in die land."
George Claassen2013-06-19"As ’n inleidende stel riglyne om wetenskap te geniet aan die hand van verstaanbare en genotlike skryfwerk, beveel ek die volgende elf werke aan wat meme van bygeloof en wensdenkery se angel kan trek."
Danie van Wyk2013-06-19"Magdalene Lewies trek almal se aandag, omdat sy op haar ouderdom reeds ’n kranige onderwyseres is wat klasse na skool aanbied vir leerders so jonk as 7–13 jaar."
2013-06-18After last year’s success and as a result of many inquiries the Anton Mostert Chair of Intellectual Property Stellenbosch University and The Professional Development Project Law@Work University of Cape Town decided to offer the three day certificate Intellectual Property Law Short Course again.
Simone van Loggerenberg2013-06-18"Die bed waarop ek lê, die bed wat my vasgekeer laat voel, is een van daardie hoe affêres met staal relings langs die kant en die ongemaklikste matras wat jy in jou lewe al op moes lê."
2013-06-14"Skole, as sosiale en opvoedkundige instellings, is belangrik om leerders as toekomstige leiers voor te berei op verantwoordelike burgerskap."
Naomi Meyer2013-06-12Die hoof uitvoerende beampte van die SBA, Danie van Wyk, oorhandig aan Roy van Rooyen, skoolhoof van Laerskool Rietenbosch in Cloetesville, boeke met die oog op die toerus van die skool se biblioteek.
Ockie Vermeulen2013-06-11"In hierdie interpretatiewe studie, gegiet in die vorm van ’n gevallestudie, word Rondo ontleed om die betekenisvolle verband tussen komponis en komposisie te beskryf."
Martie Preller, Naomi Meyer2013-06-11"As mens van vlees en bloed kan jy net op een plek wees en die lewe so belewe, maar as jy lees, kan jy baie lewens lewe en baie ervarings saam met die karakters hê."