Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
UKZN Kinderboekfees, 27–28 FEBRUARIE 2013
2013-02-07 "Jou skool word vriendelik uitgenooi na die Universiteit van KwaZulu-Natal se Kinderboekfees wat, in samewerking met die ATKV en LAPA-uitgewers, op 27 en 28 Februarie op die Pietermaritzburg-kampus gaan plaasvind."Rapport se beriggewing oor skoolgeweld 1994–2011: ’n multidimensionele sosiale probleem
2013-02-05"Berigte oor skoolgeweld wat in Rapport verskyn het, toon ’n redelik volledige beeld van skoolgeweld in Suid-Afrika"
Wat oor is, is die Self: verblyf in ’n boomholte in Wilma Stockenström se Die kremetartekspedisie
2013-01-28"Die kremetartekspedisie bied op unieke wyse literêre uitdaging aan die Westerse instrumentele (diensbaarheid-) beskouing van die natuur."
Kuberklas Kreatief-kortverhaal: Karlie en Devon
2013-01-28 Karlie en haar hings Devon droom daarvan om 'n groot perderesies te wen.X+Y: "Die jong akteurs is vreesloos"
2013-01-25 "Die definisies is maar net ’n basiese beginpunt – die interaksie tussen die generasies is wat meer hier ter sprake is."Wetenskapfiksiekompetisie: BURO oorhandig die eerste prys
2013-01-24 "Cobus Kok, mede-eienaar van BURO, het gesê hy hoop die prys in die vorm van die iPad sal die wenner se kreatiewe skryfwerk nog verder bevorder."Die Februarie-uitgawe van Hoezit! is nou beskikbaar
2013-01-24 Die Februarie-uitgawe van Hoezit! is propvol moet-weet-inligting, vermaaknuus en tonne kompetisies!“Transnasionale konteks” in die regspraak van die konstitusionele hof in Suid-Afrika: ’n variasie op die tema van grondwetsvertolking
2013-01-23"Hoe geredelik is transnasionale wysheid tot dusver toegelaat om parogiale oorwegings in nasionale grondwetsvertolking in Suid-Afrika te verruim of selfs te troef?"
