Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Die miskruier, hoop en die verlede – Miskruier (2005) deur Jaco Botha as kritiese distopiese roman
2013-09-04 "In hierdie artikel word daar geargumenteer dat Miskruier (2005) deur Jaco Botha hoofsaaklik as ’n kritiese distopie beskou kan word as gevolg van die wyse waarop die verlede hanteer word in die roman."Poort van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns nooi hoërskoolleerders om te skryf
2013-09-03 Poort is 'n projek van die Suid-Afrikaanse akademie vir Wetenskap en Kuns, wat ten doel het om skeppende skryftalent in Afrikaans by hoërskoolleerders aan te moedig. Leerders wat aan hierdie kompetisie deelneem, kan groot pryse wen.Clover Aardklop 2013: Tien skole ding mee om die titel van ATKV-Tienertoneelwenner
2013-09-03 Toneelgroepe van tien hoërskole ding tydens Clover Aardklop in die finaal mee om die gesogte titel van ATKV-Tienertoneelwenner vir 2013, met prysgeld van R45 000. Naomi Bruwer het by Lizané Basson van die ATKV uitgevind wat die gehoor kan verwag.Oneindigheid as religie-relativerende en -insluitende horison
2013-09-03"Die slotsom is dat dié model ’n belowende metafisies-mistieke horison bied om die groot verskeidenheid historiese religieë positief met mekaar in verband te bring, krities te relativeer en bevestigend saam in te sluit."
Teoretisering van die selfkonsep van studente wat hakkel
2013-08-26 "Hierdie artikel rapporteer die bevindinge van ’n kwalitatiewe studie wat ten doel gehad het om ondersoek in te stel na die selfkonsep van studente tussen die ouderdom van 18 en 22 jaar wat hakkel."Universiteit Stellenbosch: Nagraadse programme in Vertaling
2013-08-19 Lees nog omtrent die nagraadse diploma in Vertaling, die honneursprogram in Vertaling, en die MA- en PhD-programme in Vertaling.Stellenbosch University: Postgraduate programmes in Translation
2013-08-19 Read more about the Postgraduate Diploma in Translation, the Honours Programme in Translation, as well as the MA and PhD Programmes in Translation at the US.ALV2014: Verbintenisse in die Afrikaanse literatuur
2013-08-19 "Benewens formele voorleggings, is referate oor voorlopige verkennings en ondersoeke na moontlikhede vir verdere navorsing ook welkom. Nagraadse studente word aangemoedig om aan die kongres deel te neem."Danda staan soos ’n landmerk uit op die soekpad na skryf
2013-08-19 Só dikwels hoor mens die versoek vanaf jonk en oud vir riglyne om ’n boek te skryf. Só dikwels gee mens algemene riglyne. Maar <em>Danda</em>, ’n jeugboek deur Chris Barnard, staan soos ’n landmerk uit op die soekpad na skryf.Karoo Parliament and Small Towns Symposium
2013-08-16 The UFS Cluster on Sustainable Development and Poverty Alleviation is hosting a two-day Small Towns Symposium, in Bloemfontein, on 30-31 October.J.M. Coetzee se Summertime (2009) as laatwerk
2013-08-13 "Min toegewings word aan die leser gemaak, tipies van ouer skrywers in die laatwerkperiode, wat meer konsentreer op laaste werke waarmee hulle hul eie vermoëns uitdaag en minder op die kommunikatiewe aspek van werke."Die problematiek verbonde aan die identifikasie van Taenia spp. in honde (Canis familiaris), jakkalse (Canis mesomelas) en rooikatte (Caracal caracal) in Suid-Afrika
2013-08-06"Die lintwurm Taenia solium, met sy feitlik wêreldwye verspreiding, is inderdaad seker die bekendste parasiet wat mense besmet. Reeds so vroeg as 1550 v.C. is verwysings gevind na lintwurmbesmetting in mense."
