Vonnisbespreking: Die siviele verbod op haatspraak – “Shoot the Boer” in die gelykheidshof, hoë hof en die uitsaaiklagtetribunaal

Anton Kok, Louis Botha 2014-04-29 Artikel 10 van die Wet op Bevordering van Gelykheid en Voorkoming van Onbillike Diskriminasie skep ’n eisoorsaak gebaseer op haatspraak. Alhoewel howe verplig is om artikel 10 toe te pas wanneer ’n party beweer dat haatspraak plaasgevind het, gebeur dit nie altyd nie.

Die gebruik van kinderprenteboeke as selfbeeldbouers in die onderrig van agtergeblewe kinders

Izak de Vries 2014-04-29 Die gebruik van kinderprenteboeke as selfbeeldbouers in die onderrig van agtergeblewe kinders, met, as gevallestudies, ’n verwysing na Babalela van Martie Preller en Parmant van Leon de Villiers in Athlone North Primary.

Kuier saam Lizz Meiring en NB-Uitgewers

2014-04-25 Sluit by NB Uitgewers en Lizz Meiring aan vir ’n gratis aand van lekker vermaak en ’n oorsig van die leesboeke wat in ons skole gedoen word.

Vraestelle vir die 100-jarige bestaan van Afrikaans as onderrigtaal

Notas, toetse en vraestelle 2014-04-23

LitNet vier vandag die 100-jarige bestaan van Afrikaans as onderrigtaal. Besoek die LitNet Kuberklas vir 'n verskeidenheid skoolnotas en vraestelle in Afrikaans.

African Languages Conference 2014

2014-04-22 A conference for understanding the role played by languages in the integration and development of African countries and discussions on the use and implementation of language policies at institutions of higher learning.

Ingrypende ontwikkeling in die oproepingsproses van verbande op onroerende sake

Michelle Fuchs 2014-04-22 Hierdie artikel fokus op ingrypende veranderings wat in die oproepingsproses ten aansien van verbande op onroerende sake as gevolg van die Grondwet deur onlangse regspraak teweeggebring is.

Onderhoudend: Dawid de Villiers

2014-04-17 Wat word bedoel met “onbillike” diskriminasie? Dawid de Villiers beantwoord vrae oor sy Regte-artikel.

Vakature beskikbaar by NB-Uitgewers: Redaksionele assistent / Junior Redakteur

2014-04-16 NB-Uitgewers bied ’n uitdagende geleentheid vir ’n ambisieuse en dinamiese persoon wat belangstel in ’n loopbaan in die uitgewerswese. Die suksesvolle aansoeker sal by alle aspekte rondom die publikasie van fiksie betrek word.

D.J. Opperman se laatwerk

Helize van Vuuren 2014-04-15 Dié navorsing oor D.J. Opperman fokus op Celan, Dolosse van 1963 (spesifiek gefokus op “Vuurbees”), Opperman en N.P. Van Wyk Louw se digterlike mededinging, en op Opperman se twee soorte laatwerk wat nie inpas in enige bekende patroon van laatwerk soos beskryf deur teoretici nie.

Die verrekening van taalvariasie in die prosawerk van Elias P. Nel

Frank Hendricks Academic research 2014-04-11

In hierdie artikel val die soeklig op twee streeksliteratuurbundels van Elias P. Nel, naamlik Iets goeds uit Verneukpan? en Mafoiing en annerlike gelofietjies, wat onderskeidelik in 1998 en 2001 gepubliseer is.

Skerpskryf - kompetisie vir leerders

Skryfkompetisies 2014-04-09

Skerpskryf is ’n skeppende Afrikaanse skryfkompetisie vir graad 10-, 11- en 12-leerders van Drakenstein. Dit word vanjaar vir die vierde keer aangebied deur die Hugenote Gedenkskool in Dal Josafat in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument in die Paarl.

Onderhoudend: Dirk van der Merwe

Dirk van der Merwe, Christo Lombaard 2014-04-08 "In die Bybel word die wonderlikste etiese waarhede en riglyne vir dienooreenkomstige optredes aan lesers gebied."

Verwonde en verwarde adolessente – enkele pastorale merkers

Wentzel Coetzer 2014-04-08 In hierdie artikel val die klem op die pastorale begeleiding van adolessente wat worstel met emosionele verwonding wat in talle gevalle reeds in hul vroeë kinderjare voorgekom het.

Onderhoudend: Jean Lombard

Jean Lombard, Helize van Vuuren 2014-04-02 Jean Lombard oor kwessies van mite en moraliteit.

Ekokritiek en die nuwe materialisme: ’n Ondersoek na die nuwe materialisme in enkele gedigte van Johann Lodewyk Marais uit die bundel In die bloute (2012)

Susan Smith 2014-04-02 Wat is die teoretiese agtergrond van die nuwe materialisme en objekgeoriënteerde ontologie en hoe kan aspekte daarvan as ekokritiese leesstrategieë aangewend word? Susan Smith stel ondersoek in en pas dit toe op gedigte van Johann Lodewyk Marais uit sy bundel In die bloute (2012).

Vonnisbespreking: ’n Oorwinning in die stryd teen straffeloosheid vir die plegers van menseregteskendings

Neels Swanepoel 2014-04-02 Neels Swanepoel bespreek die saak waarin die hoogste hof van appèl se uitspraak ’n beduidende bydrae gelewer tot die eeue oue stryd teen die straffeloosheid wat plegers van wandade voorheen skotvry daarvan laat afkom het.

LitNet Akademies-leesgoed: Pieter Verster

Pieter Verster 2014-04-01 Watter tekste beïnvloed ons akademici? Navorsers en kundiges deel hulle top 3 tekste van die afgelope tyd met LitNet.

Gemeenskapsorganisasie help kinders en die jeug – en bied hoop

Philip Geldenhuys, Naomi Meyer 2014-04-01 Die onderwys het stories met hoop nodig. Maar veral het die hele Suid-Afrikaanse gemeenskap nodig dat daar mense is wat hulle en hul kinders kan bystaan met praktiese hulp. Philip Geldenhuys vertel van Community Keepers.
Top