Onderhoudend: Jean Lombard

Jean Lombard, Helize van Vuuren 2014-04-02 Jean Lombard oor kwessies van mite en moraliteit.

Ekokritiek en die nuwe materialisme: ’n Ondersoek na die nuwe materialisme in enkele gedigte van Johann Lodewyk Marais uit die bundel In die bloute (2012)

Susan Smith 2014-04-02 Wat is die teoretiese agtergrond van die nuwe materialisme en objekgeoriënteerde ontologie en hoe kan aspekte daarvan as ekokritiese leesstrategieë aangewend word? Susan Smith stel ondersoek in en pas dit toe op gedigte van Johann Lodewyk Marais uit sy bundel In die bloute (2012).

Vonnisbespreking: ’n Oorwinning in die stryd teen straffeloosheid vir die plegers van menseregteskendings

Neels Swanepoel 2014-04-02 Neels Swanepoel bespreek die saak waarin die hoogste hof van appèl se uitspraak ’n beduidende bydrae gelewer tot die eeue oue stryd teen die straffeloosheid wat plegers van wandade voorheen skotvry daarvan laat afkom het.

LitNet Akademies-leesgoed: Pieter Verster

Pieter Verster 2014-04-01 Watter tekste beïnvloed ons akademici? Navorsers en kundiges deel hulle top 3 tekste van die afgelope tyd met LitNet.

Gemeenskapsorganisasie help kinders en die jeug – en bied hoop

Philip Geldenhuys, Naomi Meyer 2014-04-01 Die onderwys het stories met hoop nodig. Maar veral het die hele Suid-Afrikaanse gemeenskap nodig dat daar mense is wat hulle en hul kinders kan bystaan met praktiese hulp. Philip Geldenhuys vertel van Community Keepers.

Redenasie Renoster red sy ma

Riette Hugo 2014-03-31 Kuberklas Kreatief plaas 'n voorleesstorie wat ouers of onderwysers vir heel kleintjies kan lees. Ontmoet Redenasie Renoster.

Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings 2014

2014-03-28 Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op die bekronings vir 2014 besluit.

In memoriam: Détlev Kröger

Christo Viljoen 2014-03-28 "My pa se uitstaande karaktertrekke was sy laterale denke, kreatiwiteit, harde werk, sterk morele waardes, liefde en toewyding tot sy vrou en familie, liefde vir die natuur, stabiliteit en aardse wysheid."

Technology transforms education

Bertie du Plessis 2014-03-28 Seven laws and three questions. Bertie du Plessis, member of LitNet’s management committee and one of the founding members of LitNet Akademies, at a presentation at the Stellenbosch University.

Digitaal Afrikaans: Internet en de Afrikaanse literatuur

Hendrik-Jan de Wit 2014-03-26 "De digitalisering van de Afrikaanse letterkunde is nog altijd in volle gang. Het proces dat ruim 15 jaar geleden in gang is gezet met ondermeer de oprichting van litnet.co.za, wikipedia, de website van het Zuid-Afrikahuis en de Digitale Bibliotheek der Nederlandse Letteren (DBNL) loopt nog elke dag door."

Populêre filosofie en die Nuwe Testament

Johan Thom LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2014-03-25

Onlangse navorsing het bevestig dat Paulus en ander Nuwe-Testamentiese skrywers van idees en praktyke gebruik gemaak het soortgelyk aan dié wat in tydgenootlike filosofiese tradisies aanwesig was.

ATKV: Handevat

Izak de Vries 2014-03-18 Goeie nuus oor die onderwys is omtrent so skaars soos blonde skooldogters in Khayelitsha. Tog is daar, nou en dan, hoop.

ATKV-skryfskool vir ontluikende dramaturge

2014-03-18 “Solank daar mense is sal daar altyd stories wees – vir ons, vir ons kinders en hulle kinders se kinders. Die mensdom is tydloos, en so ook hulle stories. Vir altyd.”

Lees hier: Nuwe fooistruktuur vir LitNet Akademies

2014-03-17 Nes altyd, sal geen bladgelde gehef word nie, en word navorsingsgeld direk aan navorsers betaal. Die nuwe reëling wis die ongelykheid tussen afdelings uit, en 'n navorser in byvoorbeeld die regte sal dieselfde bedrag ontvang as byvoorbeeld 'n navorser in die filosofie.

US Woordfees 2014: Nog feesfoto's

Izak de Vries 2014-03-17  Fanie Viljoen maak die meisies by Bloemhof bly toe hy kom kuier. Die US Woordfees maak ook die res van die wêreld bly. Kyk  na nog foto's van Izak de Vries by vanjaar se fees.

Arbitrêre gronde vir onbillike diskriminasie en die bewyslas in arbeidsgeskille

Dawid de Villiers LitNet Akademies (Regte) 2014-03-17

Hierdie artikel verken in die eerste plek die geskiedenis oor die wyse waarop onbillike diskriminasie ’n selfstandige eisoorsaak geword het. Die aard van die gelyste en sogenaamde arbitrêre gronde en die verskil tussen hulle het heelwat bespreking uitgelok en is die tweede fokus van hierdie ondersoek.

'n Ware wonderwerk

Simoné du Plessis 2014-03-14 Mariska gaan maak haar tuis onder die groot eikeboom en Anke kom sit gemaklik langs haar. Hulle maak hulle kosblikke oop en net toe Anke die eerste hap van haar tamatiebroodjie wil vat, vra Mariska: “Anke, wat het met jou been gebeur?”

’n Eeu van orde in sakeondernemings in dorpe van die Oos-Kaapse Karoo

Daan Toerien LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2014-03-13

Vroeëre waarnemings van ’n reglynige verband tussen bevolkingsyfers en die getal sakeondernemings in Suid-Afrikaanse dorpe bied ’n nuwe benadering om sakedinamika in dorpe te ondersoek

US Woordfees 2014: Vicky Davis oor Agtervolger

Naomi Meyer, Vicky Davis 2014-03-12 Vicky Davis vertel van ’n staptog in die berge - met 'n agtervolger op die stappers se spoor.

Eenheid as matriks van die spiritualiteit van die Evangelie volgens Johannes

Dirk van der Merwe LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2014-03-05

In hierdie artikel word die eenheidsbegrip, wat die matriks van die Johanneïese spiritualiteit vorm, ondersoek. Vir die skrywer van hierdie Evangelie is die eenheid tussen Jesus en sy dissipels gegrond op die eenheid tussen Jesus en die Vader.

Top