Opvoeding vanuit ’n post-postfundamentistiese perspektief

Hannes van der Walt LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2014-07-22

"Post-postfundamentisme het betreklik onlangs sy verskyning gemaak in reaksie teen sowel die fundamentisme as die postfundamentisme, ook deur sommiges die postmodernisme genoem."

UJ-Prys-seminaar

2014-07-16 Kom luister na Dominique Botha, Nathan Trantraal en Cas Wepener wat as sprekers by die eerste UJ-Prys-seminaar optree. 

Volhoubare ontwikkeling, omgewingskonstitusionalisme en die oppergesag van die reg vir die omgewing: ’n Grondwetlike beskouing

Louis Kotzé 2014-07-15 Die land het ’n fundamentele omgewingsreg verskans in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 1996 en ’n omvattende korpus omgewingsreg aanvaar om uitvoering aan die breër beleide daarvan en die menigte grondwetlike oogmerke van die nuwe omgewingsreg te gee.

Is daar 'n alien op jou stoep?

Koos Kombuis 2014-07-14  

Oor die interpretasie van Paulus se uitspraak in Galasiërs 3:28

D. Francois Tolmie 2014-07-10 Galasiërs 3:28 (“Dit is nie belangrik of iemand Jood of Griek, slaaf of vry mens, man en vrou is nie; want julle is almal een in Christus Jesus”) is een van die uitsprake in die Galasiërbrief wat baie aandag trek – nie net in kerklike gesprekke nie, maar ook in die akademiese besinning oor dié brief.

Pos beskikbaar: LitNet Akademies Produksiebestuurder

2014-07-08  Aansoeke word tans ingewag vir die pos van produksiebestuurder vir LitNet se geakkrediteerde aanlyn joernaal, LitNet Akademies.

Die verhouding tussen trauma en magiese realisme in Op soek na generaal Mannetjies Mentz (1998) deur Christoffel Coetzee

Reinhardt Fourie 2014-07-08 Hierdie artikel ondersoek die verband tussen trauma en magiese realisme in die roman Op soek na generaal Mannetjies Mentz (1998) deur Christoffel Coetzee.

Writing South Africa Now 2014 – Photos from York

Imke van Heerden 2014-07-04 The 20th anniversary of South Africa’s democracy offers timely cause for reflection on the complex changes and continuities concerning South African literature and literary studies. Imke van Heerden shares her pictures of the event which took place on June 7th 2014.

Afrikaans Huistaal: Luisteroefening oor Faan se trein

Annaline van Vreden Notas, toetse en vraestelle 2014-07-03

Laai hierdie luisteroefening en memorandum, gebaseer op die film Faan se trein, vir Afrikaans Huistaal (Graad 12) gratis af.

Konstitusionalisme in Suid-Afrika

Francois Venter 2014-07-02 "Teen hierdie agtergrond, en die elemente wat kenmerkend van konstitusionalisme is, word oorweeg of Suid-Afrikaanse konstitusionalisme verstaan moet word as ’n lewensvatbare embrio of as ’n sterwende jeugdige."

Onderhoud: Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen

Fanie Viljoen, Naomi Meyer 2014-07-02 Hy loop rond in ons skole en ons samelewing: 'n jongman met 'n geweer om ons almal uit te wis. Fanie Viljoen vertel vir Naomi Meyer hoe dit is om in daardie jongman se vel rond te loop, die hoofkarakter van sy Pleisters vir die dooies.

Hoërskoolleerders: Lees hoe jy nou al 'n skrywer kan word!

Gert Visser, Naomi Meyer 2014-07-02 Alle mense op aarde is tog nie talentvolle skrywers nie. Maar daar is hoërskoolleerders wat in skryfkompetisies presteer. Naomi Meyer het by 'n Afrikaansonderwyser sy geheime gaan uitvind.

Foto's: SA Akademie se bekroningsgeleentheid op Stellenbosch

Naomi Bruwer 2014-06-30 Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se suidelike bekroningsgeleentheid vir 2014 het Vrydagaand op Stellenbosch plaasgevind. 

Die laaste avontuur? ’n Bespreking van die Woeste Land-tema in Queste del Saint Graal

Alettie van den Heever 2014-06-26 Binne die Arturiaanse letterkunde vind die soektognarratief by uitstek neerslag in die graalromans. ’n Ondersoek na die Woeste Land-tema in Queste del Saint Graal dui daarop dat hierdie roman daarop gemik was om ’n einde te bring aan die avonture en hoofse ridderskap wat die soektognarratief in die meeste ander Artur-romans gedryf het.

Antjie Krog: An Ethics of Body and Otherness, saamgestel deur Judith Lütge Coullie en Andries Visagie

Andries Visagie, Izak de Vries 2014-06-25 Die bekendstelling van die eerste akademiese boek in Engels oor die werk van Antjie Krog het onlangs by die onafhanklike boekwinkel Bibliophilia in Woodstock, Kaapstad plaasgevind. Andries Visagie gee sy indrukke en Izak de Vries deel sy foto's.

Vertaalster Riet de Jong-Goossens krijgt erepenning

2014-06-25 De Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns heeft een Erepenning toegekend aan de Nederlandse vertaalster Riet de Jong-Goossens.

Verlore in vertaling?

Adinda Vermaak, Naomi Meyer 2014-06-24 Hoe leer kinders lees in 'n klaskamer waar daar meer as een taal gepraat word? Adinda Vermaak deel haar gedagtes.

Vonnisbespreking: Openbare figuur – Laster, belediging en identiteitskending

Johann Neethling 2014-06-23 Openbare figure kan beskryf word as pesone wat op sodanige wyse reeds in die openbaar bekend geraak het vanweë hulle status, amp, beroep, doen, late en misdade dat hulle openbare belangstelling gaande maak sonder dat hulle noodwendig aan ’n nuuswaardige gebeurtenis gekoppel is.
Top