Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Inexplicable Present: Post-Apartheid Subjectivity in Vladislavic?’s City
2014-08-14 Writing South Africa Now: Twenty Years On is a graduate conference on South African literature that took place at the University of York, UK, in June 2014. Read Thando Njovane's abridged paper, "Inexplicable Present: Post-Apartheid Subjectivity in Vladislavic?’s City".Sinister Surfaces: Contemporary South African Horror (On Stage and Off)
2014-08-14 Writing South Africa Now: Twenty Years On is a graduate conference on South African literature that took place at the University of York, UK, in June 2014. Read Esthie Hugo's abridged paper, "Sinister Surfaces: Contemporary South African Horror (On Stage and Off)".Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Jaarvergadering en simposium
2014-08-14 Hier is die program van die jaarvergadering en simposium van Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns op 4 en 5 September 2014.Die manifestering van teorie in die skoolhoof se rol in onderwysersamewerking: ’n gevallestudie
2014-08-13 Wat is die rol van die skoolhoof in die bevordering van 'n samewerkingskultuur? Trudie Steyn ondersoek die skakel tussen skoolleierskap en geselekteerde leierskaps- en onderwysersamewerkingsteorieë.Michelle Biddle: argeoloog en bewaarder van papier
2014-08-12 Michelle Biddle het by die Universiteit van Kaapstad 'n lesing aangebied oor papier in Afrika. Franci Vosloo het gaan luister.Literary Trials: Janet Malcolm, Narrative Journalism and the Courtroom in South Africa and the United States
2014-08-07 Writing South Africa Now: Twenty Years On is a graduate conference on South African literature that took place at the University of York, UK, in June 2014. Read Anneke Rautenbach's abridged paper, Literary Trials: Janet Malcolm, Narrative Journalism and the Courtroom in South Africa and the United States.Drawing South Africa Now: Writing Urban Environments in the Graphic Novel Form?
2014-08-07 Writing South Africa Now: Twenty Years On is a graduate conference on South African literature that took place at the University of York, UK, in June 2014. Read Dominic Davies's abridged paper, "Drawing South Africa Now: Writing Urban Environments in the Graphic Novel Form?".Writing South Africa Now 2014: The online edition
2014-08-07 Writing South Africa Now: Twenty Years On, a one-day colloquium on South African literature, recently took place at the University of York, UK. This week, read Sanja Nivesjö's abridged paper.’n Taalkundige perspektief op woordeboekgebruik in die hof: die woordeboek as toevlugsoord
2014-08-07 Hierdie navorsingsverslag stel ondersoek in na die verskynsel van woordeboekgebruik in ’n hof en kyk ook kortliks na die situasie in Suid-Afrika.Beelde van gebrokenheid: ’n verdere verkenning en uitbreiding van die gebroke-kosmos-tradisie
2014-08-06 Die artikel ondersoek die verskille tussen die mistieke tradisie en die gebroke-kosmos-tradisie, wat beide erkenning aan gebrokenheid gee.Hoe skryf jy die beste Suid-Afrikaanse draaiboek van alle tye?
2014-08-06 "Skakel ongeluk en toeval uit. Gee die sentrale karakter meer om te doen. Verskuif die gebeure na ’n ander omgewing. Voeg ’n hindernis by." Francois Human gee nog wenke. En 'n oorsig oor die Suid-Afrikaanse filmbedryf.ATKV-Kinderboektoekennings 2014
2014-08-06 Hier is die wenners van die ATKV-Kinderboektoekennings 2014.Vlooi en die sirkus by die Kunstekaap
2014-08-05 Margit Meyer-Rödenbeck vertel vir Naomi Meyer hoe word Vlooi, die hoofkarakter in die voorgeskrewe leesboeke vir die grondslagfase, vanaf 11 tot 29 Augustus 2014 lewendig op die verhoog van die Kunstekaap.LitNet Akademies-leesgoed: Francois Tolmie
2014-07-31 "Daar verskyn op gereelde basis nuwe teologieë van die Nuwe Testament, maar hierdie een bly wat my betref die beste."Seks, ras en boeremusiek: agter die retoriek van gebrekkige sanglus by die 1938-Voortrekkereeufees
2014-07-31 Het wit Afrikaners 'n gebrek aan sanglus gehad in die 20ste-eeu? Willemien Froneman ondersoek die impak van boeremusiek by die 1938-Eeufeesvieringe.Onderhoudend: Alettie van den Heever
2014-07-23 "In Queste del Saint Graal word die 'aardse' ridders immers veroordeel vir hulle onvermoë om hulle tot die geestelike ridderskap te bekeer. Verder word hulle met ’n avontuurlose soektog gestraf."Opvoeding vanuit ’n post-postfundamentistiese perspektief
2014-07-22"Post-postfundamentisme het betreklik onlangs sy verskyning gemaak in reaksie teen sowel die fundamentisme as die postfundamentisme, ook deur sommiges die postmodernisme genoem."
