Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
UJ-Prys-seminaar
2014-07-16 Kom luister na Dominique Botha, Nathan Trantraal en Cas Wepener wat as sprekers by die eerste UJ-Prys-seminaar optree.Volhoubare ontwikkeling, omgewingskonstitusionalisme en die oppergesag van die reg vir die omgewing: ’n Grondwetlike beskouing
2014-07-15 Die land het ’n fundamentele omgewingsreg verskans in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 1996 en ’n omvattende korpus omgewingsreg aanvaar om uitvoering aan die breër beleide daarvan en die menigte grondwetlike oogmerke van die nuwe omgewingsreg te gee.Oor die interpretasie van Paulus se uitspraak in Galasiërs 3:28
2014-07-10 Galasiërs 3:28 (“Dit is nie belangrik of iemand Jood of Griek, slaaf of vry mens, man en vrou is nie; want julle is almal een in Christus Jesus”) is een van die uitsprake in die Galasiërbrief wat baie aandag trek – nie net in kerklike gesprekke nie, maar ook in die akademiese besinning oor dié brief.Pos beskikbaar: LitNet Akademies Produksiebestuurder
2014-07-08 Aansoeke word tans ingewag vir die pos van produksiebestuurder vir LitNet se geakkrediteerde aanlyn joernaal, LitNet Akademies.Die verhouding tussen trauma en magiese realisme in Op soek na generaal Mannetjies Mentz (1998) deur Christoffel Coetzee
2014-07-08 Hierdie artikel ondersoek die verband tussen trauma en magiese realisme in die roman Op soek na generaal Mannetjies Mentz (1998) deur Christoffel Coetzee.Writing South Africa Now 2014 – Photos from York
2014-07-04 The 20th anniversary of South Africa’s democracy offers timely cause for reflection on the complex changes and continuities concerning South African literature and literary studies. Imke van Heerden shares her pictures of the event which took place on June 7th 2014.Afrikaans Huistaal: Luisteroefening oor Faan se trein
2014-07-03Laai hierdie luisteroefening en memorandum, gebaseer op die film Faan se trein, vir Afrikaans Huistaal (Graad 12) gratis af.
Konstitusionalisme in Suid-Afrika
2014-07-02 "Teen hierdie agtergrond, en die elemente wat kenmerkend van konstitusionalisme is, word oorweeg of Suid-Afrikaanse konstitusionalisme verstaan moet word as ’n lewensvatbare embrio of as ’n sterwende jeugdige."Onderhoud: Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen
2014-07-02 Hy loop rond in ons skole en ons samelewing: 'n jongman met 'n geweer om ons almal uit te wis. Fanie Viljoen vertel vir Naomi Meyer hoe dit is om in daardie jongman se vel rond te loop, die hoofkarakter van sy Pleisters vir die dooies.Hoërskoolleerders: Lees hoe jy nou al 'n skrywer kan word!
2014-07-02 Alle mense op aarde is tog nie talentvolle skrywers nie. Maar daar is hoërskoolleerders wat in skryfkompetisies presteer. Naomi Meyer het by 'n Afrikaansonderwyser sy geheime gaan uitvind.Foto's: SA Akademie se bekroningsgeleentheid op Stellenbosch
2014-06-30 Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se suidelike bekroningsgeleentheid vir 2014 het Vrydagaand op Stellenbosch plaasgevind.Die laaste avontuur? ’n Bespreking van die Woeste Land-tema in Queste del Saint Graal
2014-06-26 Binne die Arturiaanse letterkunde vind die soektognarratief by uitstek neerslag in die graalromans. ’n Ondersoek na die Woeste Land-tema in Queste del Saint Graal dui daarop dat hierdie roman daarop gemik was om ’n einde te bring aan die avonture en hoofse ridderskap wat die soektognarratief in die meeste ander Artur-romans gedryf het.Antjie Krog: An Ethics of Body and Otherness, saamgestel deur Judith Lütge Coullie en Andries Visagie
2014-06-25 Die bekendstelling van die eerste akademiese boek in Engels oor die werk van Antjie Krog het onlangs by die onafhanklike boekwinkel Bibliophilia in Woodstock, Kaapstad plaasgevind. Andries Visagie gee sy indrukke en Izak de Vries deel sy foto's.Vertaalster Riet de Jong-Goossens krijgt erepenning
2014-06-25 De Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns heeft een Erepenning toegekend aan de Nederlandse vertaalster Riet de Jong-Goossens.Verlore in vertaling?
2014-06-24 Hoe leer kinders lees in 'n klaskamer waar daar meer as een taal gepraat word? Adinda Vermaak deel haar gedagtes.Vonnisbespreking: Openbare figuur – Laster, belediging en identiteitskending
2014-06-23 Openbare figure kan beskryf word as pesone wat op sodanige wyse reeds in die openbaar bekend geraak het vanweë hulle status, amp, beroep, doen, late en misdade dat hulle openbare belangstelling gaande maak sonder dat hulle noodwendig aan ’n nuuswaardige gebeurtenis gekoppel is.Die beeld is duursamer as die begrip
2014-06-17Hierdie artikel het ten doel om die poëtiese nalatenskap van N.P. Van Wyk Louw en die oorlewingsvermoë, dit wil sê die duursaamheid, van die poësie te ondersoek na aanleiding van resensies en studies oor Louw se werk wat berus op die interpretasie en intellektuele verstaan of begrip van die tekste.
