Coenraad Walters2014-08-15Uitsonderlik in Dead Poets' Society. Maar ook het hy kammakots bestudeer en op sy lessenaar gestaan en die wêreld uit 'n ander hoek bekyk. Coenraad Walters leer vir sy leerders die lesse wat Robin Williams hom leer.
Thando Njovane2014-08-14Writing South Africa Now: Twenty Years On is a graduate conference on South African literature that took place at the University of York, UK, in June 2014. Read Thando Njovane's abridged paper, "Inexplicable Present: Post-Apartheid Subjectivity in Vladislavic?’s City".
Esthie Hugo2014-08-14Writing South Africa Now: Twenty Years On is a graduate conference on South African literature that took place at the University of York, UK, in June 2014. Read Esthie Hugo's abridged paper, "Sinister Surfaces: Contemporary South African Horror (On Stage and Off)".
Trudie Steyn2014-08-13Wat is die rol van die skoolhoof in die bevordering van 'n samewerkingskultuur? Trudie Steyn ondersoek die skakel tussen skoolleierskap en geselekteerde leierskaps- en onderwysersamewerkingsteorieë.
Anneke Rautenbach2014-08-07Writing South Africa Now: Twenty Years On is a graduate conference on South African literature that took place at the University of York, UK, in June 2014. Read Anneke Rautenbach's abridged paper, Literary Trials: Janet Malcolm, Narrative Journalism and the Courtroom in South Africa and the United States.
Dominic Davies2014-08-07Writing South Africa Now: Twenty Years On is a graduate conference on South African literature that took place at the University of York, UK, in June 2014. Read Dominic Davies's abridged paper, "Drawing South Africa Now: Writing Urban Environments in the Graphic Novel Form?".
Imke van HeerdenAcademic research2014-08-07Writing South Africa Now: Twenty Years On, a one-day colloquium on South African literature, recently took place at the University of York, UK. This week, read Sanja Nivesjö's abridged paper.
Terrence R Carney, Luna Bergh2014-08-07Hierdie navorsingsverslag stel ondersoek in na die verskynsel van woordeboekgebruik in ’n hof en kyk ook kortliks na die situasie in Suid-Afrika.
Jeanne Joubert2014-08-06Die artikel ondersoek die verskille tussen die mistieke tradisie en die gebroke-kosmos-tradisie, wat beide erkenning aan gebrokenheid gee.
Francois Human2014-08-06"Skakel ongeluk en toeval uit. Gee die sentrale karakter meer om te doen. Verskuif die gebeure na ’n ander omgewing. Voeg ’n hindernis by." Francois Human gee nog wenke. En 'n oorsig oor die Suid-Afrikaanse filmbedryf.
Margit Meyer-Rödenbeck, Naomi Meyer2014-08-05Margit Meyer-Rödenbeck vertel vir Naomi Meyer hoe word Vlooi, die hoofkarakter in die voorgeskrewe leesboeke vir die grondslagfase, vanaf 11 tot 29 Augustus 2014 lewendig op die verhoog van die Kunstekaap.
Willemien Froneman2014-07-31Het wit Afrikaners 'n gebrek aan sanglus gehad in die 20ste-eeu? Willemien Froneman ondersoek die impak van boeremusiek by die 1938-Eeufeesvieringe.
Alettie van den Heever2014-07-23"In Queste del Saint Graal word die 'aardse' ridders immers veroordeel vir hulle onvermoë om hulle tot die geestelike ridderskap te bekeer. Verder word hulle met ’n avontuurlose soektog gestraf."