Die onsekerhede aangaande die toepaslike huweliksgoederebedeling(s) in poligame gewoonteregtelike huwelike by nienakoming van artikel 7(6) van die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike

Caroline Müller-Van der Westhuizen LitNet Akademies (Regte) 2014-03-04

Hierdie bespreking beoordeel of artikel 7(6) van die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike 120 van 1998 geïnterpreteer moet word as 'n vereiste vir 'n geldige gebruiklike huwelik, in die lig van die onlangse uitsprake van die Noord-Gauteng Hooggeregshof, die hoogste hof van appèl en die konstitusionele hof, almal ten opsigte van Ngwenyama.

Die opskorting van pasiëntvertroulikheid in aptekerswese: ’n Etiese ontleding

Johann Kruger LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2014-03-03

Dit noodsaak aptekers om bepaalde morele besluite self te neem wat sekere situasies met pasiënte betref. Die artikel se doel is om binne ’n filosofiese raamwerk die agtergrond te ondersoek waarbinne pasiëntvertroulikheid verbreek sou kon word.

Die begeerte om met taal te werk …

Roela Hattingh 2014-02-27 Roela Hattingh, ’n dosent by Vega School of Brand Leadership en kopieskrywer, reageer op Angeliqué van Niekerk se LitNet Akademies-artikel.

'n Gids wat begelei en die weg wys: Klasgids

Naomi von Branden, Naomi Meyer 2014-02-27 Afrikaans-onderwysers: Hoe kan die ATKV se Klasgids jou lewe makliker maak?

Verrassingspakkie

Annette van der Westhuizen 2014-02-27 "Yolanda sit die plastiekbekers neer en plaas die ou wit servetjies mooi daarin. Promise het iewers ’n klein wit verskoning vir ’n tafeldoek gaan haal. Die organza rangskikkings word tussen die koek gedrapeer."

Kuberklas Kreatief-kortverhaal: 'n Kindjie se hart

Simoné du Plessis 2014-02-27 "Zani lê op die koel groen gras. Sy sien ’n groot wolk in die helder blou lug bokant haar. Daar verskyn in die wolk ’n hart; hy is bietjie vervormd, maar Zani kan sien dat dit ’n hart is."

Advertensies – die samespel van beeld en teks

Amanda Marais 2014-02-26 Amanda Lourens skryf oor hoe taal én beelde in die advertensiewese verlei.

Blinde alfabet: ’n Moedswillige Willem Boshoff reken af met meerderwaardigheid – ’n neo-Marxistiese interpretasie

Rita Swanepoel LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2014-02-21

Die gesprek wat tussen siende en blinde mense in Blinde alfabet ontlok word, kan as ’n metafoor dien vir die gesprekke en nuwe vriendskappe wat gevorm kan word in ’n demokratiese Suid-Afrika tussen mense wat binne ’n koloniale en apartheidsbestel kunsmatig verdeeld was en mekaar gevolglik nie op ’n sosiale vlak geken het nie.

Vestiging van versekeringseise teen omgewingskade wat deur hidrobreking aangerig word

Birgit Kuschke LitNet Akademies (Regte) 2014-02-21

Hierdie artikel bespreek die aard van die versekeringsvestigingsfeite en die problematiek van die praktiese toepassing daarvan, en ondersoek moontlike oplossings vir die komplikasies wat deur meervoudige of kumulatiewe kousaliteit en meervoudige dekking veroorsaak word.

Die mitiese toring van Babel en moedertaal

Wannie Carstens 2014-02-20 Ter viering van Moedertaaldag plaas LitNet hierdie bydrae deur Wannie Carstens.

LitNet Akademies-leesgoed: Desmond Painter

Desmond Painter 2014-02-19 Desmond Painter deel sy top drie leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.

Litnet Akademies-leesgoed: Hans Pienaar

Hans Pienaar 2014-02-19 Hans Pienaar deel sy top drie leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.

Heropening van opleidingskolleges vir onderwysers

Danie van Wyk 2014-02-19 Daar is ‘n skreiende onderwystekort. Wat gaan die regering doen?

Call for Papers: Writing South Africa Now: Twenty Years On

Imke van Heerden 2014-02-17 The University of York in association with University of Cambridge would like to extend an invitation to submit papers for the colloquium Writing South Africa Now: Twenty Years On.

Protea-boeke aan Laerskool Rietenbosch geskenk

Naomi Meyer 2014-02-17 Verlede jaar was daar nie 'n biblioteek nie. En nou?

Parktown Boys' High: Afrikaans-vraestelle

Willem Swart Notas, toetse en vraestelle 2014-02-17

Gratis Afrikaans-vraestelle vir oefening en hersiening van skryf- en leesbegripvaardighede.

Laerskool Jan van Riebeeck wen R35 000 met ATKV-Handevat

2014-02-13 “Daar word ’n totale bedrag van R105 000 prysgeld deur die ATKV aan die wenners van hierdie kompetisie betaal. Die skool wat die inisiatief vir die projek neem, asook die skool wat opgehef word, ontvang elkeen prysgeld om terug te ploeg in die gemeenskap.”

LitNet Akademies-leesgoed

2014-02-12 Akademici deel hulle top 3 leesgoed met LitNet Akademies. Watter tekste beïnvloed van ons mees geleerdes se denke?

Kwessies van mite en moraliteit by G.R. von Wielligh se Boesman-optekeninge

Jean Lombard LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2014-02-11

Von Wielligh noem uitdruklik dat die “onbeskaafde” Boesman oor nie veel meer as bygeloof beskik nie. Uit ’n noukeurige lees van die inleidings word dit egter duidelik dat hy veel meer waardering vir die Boesmans se godsdiensbelewing het as wat hy bewustelik toegee.

Die repudiëring van ’n erfenis deur die insolvente erfgenaam – ’n vervreemding of nie?

Leonie Stander, Juan Redman LitNet Akademies (Regte) 2014-02-11

Die doel van die ondersoek is om onlangse regspraak aan die hand van toepaslike beginsels van die erfreg en insolvensiereg, asook die standpunte van skrywers in hierdie verband, te bespreek en te ontleed.

Top