Suidoosterfees 2024: Theo Kemp oor die Jakes Gerwel Stigting by die fees
2024-04-22"Van stemloos na soomloos – dis wat ek glo ons in slaag. Om oor verskillende grense heen mense ’n verhoog te bied."
Suidoosterfees 2024: Cintaine Schutte oor Onder ’n bloedrooi hemel op die planke
2024-04-19"Ek het die boek gelees en my eerste indruk was dat elke mens in Suid-Afrika hierdie boek moet lees."
Suidoosterfees 2024: Burger King Konsert van Hoop – ’n onderhoud met Anna Davel
2024-04-18"Die Suidoosterfees is ’n fees vir almal, en eerlikwaar, hierdie is so ’n heerlike potpourri van style en klanke om na uit te sien. Pop, klassiek, Afrikamusiek, ghoema, power ballads, Ierse musiek, Hongaars, so kan ek aangaan ..."
’n Onderhoud met Aletta Pretorius, kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie
2024-04-16"Ek dink kinderpartytjies is maar vir die meeste ouers ’n groot stres. Veral as jy, soos ek, nou nie juis ’n huisvrou van formaat is en vernuftig is met koek bak en onthaal nie!"
The impresario at the Artscape Arena: an interview
2024-04-10"Opera is always important, no matter where you find yourself."
’n Onderhoud met Michael Green, kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie
2024-04-08"’n Skrywer moet seker nie in ’n boksie pas nie, maar in my geval het ek nie ’n ander keuse nie. Ek is eerstens ’n sportskrywer en dit betaal die rekeninge. Al die ander goed wat ek skryf (boeke, kortverhale, musiekvideo’s, whatever), is om kreatiewe bevrediging te probeer kry."
Die Stellenbosch Internasionale Klaviersimposium en die Hennie Joubert Nasionale Klavierkompetisie: ’n onderhoud met Pieter Grobler
2024-04-05"[O]ns konserte bied iets vir almal. Klavier-nerds is egter beslis die teikenmark!"
’n Onderhoud met Murray La Vita, kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie
2024-04-03"Die mens en skrywer wat jy word, is dalk noodgedwonge beïnvloed deur dit wat jy in jou vroeë lewe beleef het, al is dit onbewustelik."
Varenka Paschke oor die lewe van ’n kunstenaar en haar nuwe solo-uitstalling: ’n onderhoud
2024-04-02"Ek voel dat die egte doel van kuns is om tyd vas te vang in ’n oomblik. Om tyd te vries! Om sin te maak uit die manie van die alledaagse lewe."
Kan Taylor Swift die Suid-Afrikaanse ekonomie red?
2024-04-02"Daar is baie goeie navorsing oor die impak van sogenaamde mega-events op die ekonomie van ’n gasheerstad of selfs -land."
World Theatre Day 2024: Klara van Rooyen responds
2024-04-02"It is often said that South Africa does not have a theatre-going culture, so the day is a good tool to remind the public that theatre exists. I say this partly in jest, because performance and storytelling are part of our country’s cultural core and we are natural audience members (if we break away from stereotypical ideas of 'theatre')."
World Theatre Day 2024: Paul Kammies responds
2024-04-02"Live theatre is a moment to become silent and reflect on life; it’s a moment to peek into something you might not know; it’s a moment to relieve yourself from something that’s causing adversity, or even to confront it creatively."
World Theatre Day 2024: Jeani Heyns responds
2024-04-02"It’s difficult to talk about the status of South African theatre without sounding very cynical, but it is my opinion that many works that are actually really important and should be seen are often poorly attended and funded and therefore cannot gain traction or travel so that more audiences can see them."
World Theatre Day 2024: Jane Mpholo responds
2024-04-02"Even though it falls under the entertainment industry, theatre provokes discussions, teaches, and can be therapeutic. It takes a big team to get an idea into fruition. It takes a special team to leave an everlasting mark on someone’s life, be it visually or solely the performance aspect. Theatre moves."
KKNK 2024: an insider’s perspective on Lucky Pakkie
2024-03-28"I am one of the 12 commissioned artists for the Lucky Pakkie programme. This is a very fun initiative where artists are granted 15 minutes, unconventional space, 30 chairs and two sets of lights … and what they come up with is entirely up to them."

