Antwoord op Angus se kommentaar onderaan my brief ‘Woordeboeksamestellers’
2016-07-14"Baie dankie vir die interessante stukkie geskiedenis oor onder andere die Suid-Afrikaanse Akademie van Wetenskap en Kuns ..."
Antwoord vir Angus op sy kommentaar onderaan my brief van 23 Junie 2016
2016-07-11"Jy sê jy haat dit as iemand Engelse woorde gebruik as hy Afrikaans praat maar ..."
Woordeboeksamestellers
2016-06-28"Waar kry woordeboekmakers die mandaat om woordeboeke en -lyste saam te stel?"
Antwoord vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 20 deser
2016-06-23"Jy het gelyk; ek kan nou nie kategories konstateer ..."
Vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 7 Junie 2016
2016-06-20"Soos jy sê, daar is 'n verskil tussen 'n 'geel perske' en 'n 'geelsperske' ..."
Vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 13 Mei 2016
2016-06-07"Jy lê woorde in my mond of jy lees verkeerd ..."
En nog ’n mite
2016-05-18"Max du Preez het op ’n kol in sy bearbei-die-mense-vir-die-NSA-radioprogram destyds gesê die een se terroris is die ander een se vryheidsvegter."
Meningsvormers
2016-05-18"Die media is groot meningsvormers, trouens, hulle is dié meningsvormers ..."
Kommentaar op Angus se kommentaar onderaan my brief van 9 Mei 2016
2016-05-13"Jy's verkeerd dat nie ek of jy iets aan die agteruitgang van Afrikaans kan doen nie ..."
Nog 'n mite
2016-05-12"Jy kan nie hier by die 20 verskillende nasies saamgooi in een arbitrêr begrensde gebied ..."
’n Mite
2016-05-09"Dikwels, op die radio en televisie, wanneer die gesprek oor Afrikaans gaan, word aan die gas gevra of Afrikaans gaan oorleef ..."
Oor Dirk se kommentaar oor my brief aan Piet Croukamp
2016-05-04"Ek sou nou ’n manteldraaier wees want ek ondersteun vir Breyten Breytenbach ten opsigte van die taalgemors op Stellenbosch ..."
Dirk Rigter se gryp na strooihalms op 29 April 2016
2016-05-03"Ou Dirk, ek het nog nooit ‘hoog opgegee’ op my eie logika soos jy beweer nie ..."
Ope versoek aan Dr Piet Croukamp na aanleiding van sy kommentaar op Breyten Breytenbach se ope brief aan prof Wim de Villiers oor Universiteit Stellenbosch se taalbeleid
2016-04-28"Nee Piet hoe kan jy nou iemand aanval wat in die bresse tree vir Afrikaans?"
