Johnré se amper blaps
2016-04-01"Ek kyk nou die dag die laaste stukkie raak van ’n onderhoud wat Johnré voer met ’n vroulike atletiekafrigter ..."
Vir Angus 26 Februarie 2016
2016-02-29"Ek verwys na jou kommentaar onderaan my brief van 16 deser ..."
Die sondebok
2016-02-16"Wat ’n gedoente; al wat liberaal (sogenaamd), oopkop (sogenaamd), vryheidsvegter-ondersteuner en -simpatiseerder en beyweraar vir die NSA was, verguis nou vir arme Zuma ..."
Sê nou maar net . . .
2016-02-16. . . die Afrikaanse universiteite het nie verengels nie, wat sou gebeur het?
Rassisme
2016-02-11"Ek sien Webvoet, in sy of haar kommentaar, stel dit baie duidelik dat, onder andere, rassisme nie geduld sal word nie ..."
Stereotipes
2016-02-11"Ek luister nou die Sondag na Magdaleen Kruger op die program ‘Die Tale Wat Ons Praat’ ..."
Reaksie op Jaco se brief oor rassisme
2016-01-25"Daar is kort-kort ’n oproep, vir oor die 20 jaar al, dat rassisme moet end kry ... "
Die raaisel oor Standaardafrikaans
2016-01-18"Nou die Sondagoggend, op die RSG-program ‘Die Tale Wat Ons Praat’ ... "
Grammatika 0,5 - 0 - 0,5 vir Albert Nothnagel
2016-01-08"’n Ene Albert Nothnagel sê nou die dag op Praatsaam..."
Kommentaar op Gert Rautenbach se brief van 19 November 2015
2015-12-01"Dit is vir my te goed dat die standaard opmerking van die ontgogeldes, wanneer na die teenswoordige sirkus verwys word, is “ja ek weet alles is nie maanskyn en rose nie ...”
