Antwoord op Angus se kommentaar onderaan my brief van 1 deser
2016-08-12"Baie dankie dat jy my wil leer hoe ’n verklarende woordeboek werk ..."
Waar’s nog ’n volk soos my volk?
2016-08-03"Ons Afrikaanse plek-, dorps- en straatname word vervang, ons universiteite het verdwyn ..."
Mites, leuens, valshede, onsinnighede, halwe waarhede en snert
2016-08-02"’n Absoluut onsinnige stelling wat nou hier voor die verkiesing die rondte doen is ‘moenie jou stem op ’n klein party mors nie.’"
Klusief; eks- of in-
2016-08-02"Ek kom Sondag op die stertkant van die program ‘Die Tale Wat Ons Praat’ af ..."
Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my brief van 28 Julie 2016
2016-08-01"Jy het gevra vir ‘n voorbeeld van ’n verkeerde woord ..."
Universiteitskorekompetisie
2016-07-29"Gisteraand geluister na ’n koorkompetisie tussen Maties, UWK en Ikeys ..."
Bravo Franco Mostert!
2016-07-29"Met die onderhoud met Franco Mostert na afloop van die wedstryd tussen die Leeus en die Crusaders het hy Afrikaans gepraat ..."
Antwoorde vir Angus op sy kommentaar onderaan my brief van 26 deser
2016-07-28"Hier’s vir jou ‘n voorbeeld:"
Antwoord op Angus se brief van Maandag 25 deser
2016-07-28"In jou kommentaar onderaan my brief van 23 Junie sê jy ..."
Antwoord op Angus se twee stukkies kommentaar onderaan my brief van 14 deser
2016-07-26"Jy sê jy verstaan nie wat ek met ‘verkeerde woord’ bedoel nie ..."
’n Derde mag
2016-07-20"Die regerende party het al dikwels ’n derde mag die skuld gegee vir dinge wat verkeerd loop ..."
Fout
2016-07-19"Nou die dag, in die program ‘Oggend Op RSG’, vra die omroepster vir die gas, ’n vlootoffisier, waarom daar altyd na ’n skip in die vroulike verwys word ..."
Antwoord vir Angus op sy kommentaar onderaan my brief van 7 deser
2016-07-19"Natuurlik kan spelreëls verander word soos jy sê maar ..."