Repliek op Angus se kommentaar onderaan my brief van 2 deser
2018-01-08My opskrif het gesê: “Afrikaans het verdwyn ...”
Papkop se brief van 10 Februarie 2010 aan Lizz Meiring oor Afrikaans
2017-09-26"Tragies, maar alles wat Papkop sê, ALLES, is waar ..."
Panda se skakel na Dave en Sakkie se gesprek
2017-06-22"Ek soek nou die dag na iets op SêNet en kom op Panda se brief van 27 September 2016 af ..."
Antwoord op Angus se brief van 16 deser
2017-05-30Jy haal my aan waar ek sê “. . . linguistiek is die studie van taal, alle aspekte van taal wat natuurlik grammatika kan insluit . . .”
Vir Panda
2017-05-30"Daar is vir my ’n teenstrydigheid wat evolusie van die organisme aan die een kant en taal aan die kant betref ..."
Kommentaar op Angus se brief van 9 Mei 2017
2017-05-12"Ek haal aan uit my brief van 7 Maart 2017 ..."
Reaksie op Raed-na-Gael se “liedjies” van 26 April 2017
2017-05-02"Jy sê Angus het my aangepor om jou met “ . . . ‘literariese’ geweld van die af te skryf” ..."
Vir Angus oor sy verdere linguistiek- en grammatikales aan my op 23 Maart
2017-04-07"Jy reken jy het lank terug aan my verduidelik dat ‘Logika’ en ‘Grammatika’ verwant is aan mekaar ..."
Vir Angus oor sy lesing van 17 Maart 2017
2017-03-22"Wat ek vir jou gesê het oor linguistiek en grammatika staan steeds ..."
Kommentaar op Angus en Dirk se kommentaar onderaan Raed-na-Gael se brief van 10 deser
2017-03-15"Genade maar julle is snaaks, nie soos in laggerig nie maar ..."
Vir Angus oor sy brief van 8 Maart 2017
2017-03-15"Ek het jou mos laas mooi vertel hoe linguistiek en grammatika van mekaar verskil ..."
Vir Angus en Dirk oor hulle kommentaar onderaan my brief van 6 deser
2017-03-15"Subliminaal, letterlik uit die Latyn, beteken ‘onder die drumpel’ ..."