Jan Rap

Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.

Vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief ‘Weer oor RSG’

Jan Rap SêNet-briewe 2016-11-07

"Jy’s al weer besig met systap en pypkan ..."

Weer oor RSG

Jan Rap SêNet-briewe 2016-10-24

"Waar is daar nog ’n volk so gedienstig soos my volk!?"

Jaco Fourie se gekkegrensbrief van 22 September 2016

Jan Rap SêNet-briewe 2016-10-24

"Ek het al telkemale gesê die agteruitgang van Afrikaans het niks met die Engelse te doen nie; dit is vanweë ons eie slapgatgeit."

’n Reuse-raaisel

Jan Rap SêNet-briewe 2016-09-29

"Daar is chaos by die universiteite; daar word gebrand en gebreek en verniel oor studente voel hulle gaan nie hulle sin kry nie ..."

Reaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 15 Augustus 2016

Jan Rap SêNet-briewe 2016-09-20

"Ek gebruik maar dieselfde merkers as wat jy gebruik het in jou kommentaar ..."

Geheuekiekie 31

Jan Rap SêNet-briewe 2016-09-13

"’n Kind is ’n snaakse ding ..."

Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my brief van 8 deser

Jan Rap SêNet-briewe 2016-09-13

"Ek het nooit gesê ‘sondebok’ en ‘belhamel’ is sinonieme nie ..."

Geheuekiekie nr 30

Jan Rap SêNet-briewe 2016-09-13

"Ek kom nou die dag by die sigarettoonbank van ’n groot afdelingswinkel aan ..."

Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my briewe van 12 en 23 Augustus 2016

Jan Rap SêNet-briewe 2016-09-08

"Jy sê jy het aan my ‘bewys’ dat ‘sondebok’ nie verkeerdelik gebruik word nie ..."

Treurmares by RSG

Jan Rap SêNet-briewe 2016-08-23

"Ek luister Sondag na 'Die tale wat ons praat'  ..."

Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my brief van 8 deser

Jan Rap SêNet-briewe 2016-08-23

"Jy is nou regtig besig om te skarrel ..."

Reaksie op Tiens se planeetbrief

Jan Rap SêNet-briewe 2016-08-17

"Ek sê mos almelee ons is nie van hierdie planeet nie ..."

RSG se Briewe van Antoniem

Jan Rap SêNet-briewe 2016-08-15

"Soos Max du Preez destyds getaak was ..."

Reaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 3 deser

Jan Rap SêNet-briewe 2016-08-15

"Die Unie wat die Afrikaner volgens jou sou inpalm vir homself het nooit gebeur nie ..."

Antwoord op Angus se kommentaar onderaan my brief van 1 deser

Jan Rap SêNet-briewe 2016-08-12

"Baie dankie dat jy my wil leer hoe ’n verklarende woordeboek werk ..."

Top