Jan Rap

Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.

Antwoord op Dirk Rigter se kommentaar onderaan my brief van 17 deser

Jan Rap SêNet-briewe 2015-11-27

Dankie vir jou lesing oor NUSAS en die ASB se geskiedenis ...

Wie is aanspreeklik ...

Jan Rap SêNet-briewe 2015-11-18

. . . vir die absolute gemors waarin die (voormalige) Afrikaanse universiteite hulle tans bevind?

Die sondes van die vaders ...

Jan Rap SêNet-briewe 2015-11-17

Destyds, hier in die 70’s, was daar by die Afrikaanse universiteite die ASB, die Afrikaanse Studentebond en by die Engelse universiteite was daar NUSAS, National Union of South African Students ...

Die vindingryke Max du Preez

Jan Rap SêNet-briewe 2015-11-17

Die rammetjie-uitnek-, voor-op-die-wa- en bedorwe-brokkie-gedrag van die studente gedurende die protesoptogte is so duidelik een van die manifestasies van die mislukkende staat ...

Antwoord vir Angus op sy kommentaar onderaan my brief van 22 Oktober 2015

Jan Rap SêNet-briewe 2015-10-30 Beste Angus Ek was hewig geamuseerd met jou bewering dat ‘die pennie uiteindelik geval het’. Ek sou nou uiteindelik verstaan, ‘die spyker op die kop slaan’, met my stelling dat die grammatikus bloot grammatika, wat lankal reeds bestaan, opteken. Nou hoe nou; dis dan juis wat ek heeltyd, van die begin van ons gesprek oor […]

Antwoord op Angus se kommentaar onderaan my brief van 6 deser

Jan Rap SêNet-briewe 2015-10-22 Beste Angus Daardie groot woorde wat jy so rondgooi laat my dink jy verwar linguistiek met grammatika. Om ’n taal te kan praat moet jy die woordeskat hê en jy moet die grammatika ken, anders kan jy hom nie praat nie. As jy, onder andere, nie weet hoe om te verbuig en te vervoeg nie, […]

Antwoord op Angus se kommentaar van gister

Jan Rap SêNet-briewe 2015-10-06 Beste Angus Die Geschichte hörte sich nun wieder anders an!* Jy het nou al so rondgespring tussen struktuur en grammatika en leenwoorde dat jy self nou verdwaal is lyk dit my. Jy het al op ’n stadium gesê grammatici bestudeer die struktuur en skryf dan ’n grammatika vir daardie taal. (in my opvolgbrief het ek […]

Antwoord vir Angus op sy kommentaar van 30 September 2015

Jan Rap SêNet-briewe 2015-10-02 Beste Angus Ek verwys na jou kommentaar onderaan my brief van 29 September 2015. Jy sê jy ken Afrikaanssprekendes wat weet wat ’n sambreel is sonder dat hulle ’n woord Maleis of Portugees ken. Ek weet, dit is dan juis ek wat jou dit vertel het toe ek aan jou die verskil tussen leenwoorde en […]

Antwoord op Angus se kommentaar oor die mengeltaalkwessie

Jan Rap SêNet-briewe 2015-09-29

Beste Angus
Jou opmerkings van 27 Augustus onderaan my brief van 25 Augustus 2015 verwys ...

Kommentaar op ‘Wie se Afrikaans?’

Jan Rap SêNet-briewe 2015-09-09 Die vraag 'wie se Afrikaans?' is al klaar 'n onsinnigheid. Taal kan byvoorbeeld nie gekaap word nie (soos dikwels die gebruikers van Standaardafrikaans beskuldig word) want as jy iets, sê maar 'n motor kaap, het jý die motor en die ou van wie dit gekaap is, het niks. Taal het nie kaart en transport nie […]

'n Laggertjie

Jan Rap SêNet-briewe 2015-09-09 Vir jare al, as daar deur anderskleuriges gehuil word oor die witheid van die Springbokspan het wittes gewys op die gebrek aan wittes in die sokkerspan en gevra hoekom geen haan daarna kraai nie. Hierdie verweer, kan jy maar sê, het naderhand verdwyn seker oor mense die futiliteit daarvan besef het, of begin agterkom het […]

Nog steeds die mengeltaalkwessie vir Angus

Jan Rap SêNet-briewe 2015-08-25 Beste Angus In jou kommentaar onder aan my vorige brief in die verband beweer jy “Die feit dat Afrikaanssprekendes vandag nie weet waar hierdie woorde vandaan kom nie, is nie ʼn bewys dat Maleis-Portugees nie ʼn rol gespeel het in die vorming van Afrikaans nie, inteendeel dit is juis ʼn bewys dat dit het.” Maak […]

Reaksie op Richard Becker se kommentaar onderaan my brief van 5 Augustus 2014

Jan Rap SêNet-briewe 2015-08-06 Inderdaad, soos jy sê, die waarheid maak seer. Must be this fact that moved you to take up the pen to breek ’n lansie for your English friends who are still smarting from the bloedbek they received from the Boers. Incidentally, what brought this about, this outburst of anglophilia amongst (a lot of) you Germans? […]

Vir Dirk oor onder andere emigrasie

Jan Rap SêNet-briewe 2015-07-17 Dag Dirk Jy vra in jou skrywe van gister (kommentaar onderaan my brief) of ek dink dat daar geen bandebrandery, klipgooiery en dies meer van die 60’s tot die vroeë 90’s was nie. Die antwoord is natuurlik nie. Daar was wel die soort van ding ná die 60’s toe die liberales (soos PW-hulle) oorgeneem het […]

Antwoord vir Angus steeds oor mengeltaal

Jan Rap SêNet-briewe 2015-07-17 Beste Angus Ek reageer op jou kommentaar onderaan my brief van gister aan jou. Jy sê niemand, nie jy of dr Hesseling, het beweer dat Afrikaans van óf Maleis óf Portugees afstam nie. Ek weet nie hoekom maak jy so ’n stelling nie want ek het nooit beweer dat jy of dr Hesseling so-iets gesê […]
Top