Antwoorde vir Angus steeds oor taal
2015-03-30 Beste Angus Ek het hier in my agterkop dat ek jou steeds antwoorde, of ten minste kommentaar, skuld oor taal, denke ens. Jou stellings is iewers in die kommentaargedeeltes en ek kan dit nie opspoor nie (hierdie kommentaarfasiliteit werk nie lekker nie) maar wat ek kan onthou is die volgende: Ek wil nie hê Afrikaans […]
