Jan Rap
Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.
Dirk Rigter se siening oor mor en kla
Jan Rap
SêNet-briewe
2015-07-15
Onderaan my skrywe van 9 Junie 2015 lewer Dirk Rigter kommentaar tot die effek dat ek net ’n rede soek om, ‘soos gewoonlik’, te mor en te kla. Ek het spesifiek verwys na die agteruitgang van Afrikaans wat betref ons universiteite, die verdwynende straat- en plekname en die feit dat daar ook nou in die […]
Antwoord vir Angus oor mengeltaal
Jan Rap
SêNet-briewe
2015-07-15
Beste Angus Ek reageer terselfdertyd op jou opmerking onderaan my vorige brief. Soos jy, stel ek ook belang in taal maar ek sou nou nie sê dis my stokperdjie soos in jou geval nie. Ek gaan dus heel waarskynlik nie so diep in die storie soos jy nie, dié dat ek glad nie kan insien, […]
Antwoord vir Angus
Jan Rap
SêNet-briewe
2015-06-19
Beste AngusEk verwys na jou kommentaar onderaan my brief van 15 deser.Jy sê ek het nie ‘Kaaps’ nagevors en bestudeer nie en dus is alles wat ek sê uit my duim gesuig. Die implikasie is jy het ‘Kaaps’ nagevors en bestudeer so wat jý daaroor sê is geldig. Het jy ‘Kaaps’ nagevors? Ek noem Pools […]
Antwoord vir Angus
Jan Rap
SêNet-briewe
2015-06-15
Beste Angus Jy wil bietjie inligting by my hê (jou kommentaar onderaan my brief aan Dirk). Om dit maklik te maak herhaal ek jou versoeke en gee my kommentaar/antwoord daaronder. Jy skryf: “Beste JanAangesien jy jou voorhou as 'n kenner van Kaaps, moes jy sekerlik al heelwat navorsing gedoen het oor die onderwerp.” Opmerking: Jy’s […]
Vir Dirk Rigter oor sy brief aan my maar veral aan Angus gister
Jan Rap
SêNet-briewe
2015-06-12
Wat ’n laggertjie dat ek nou ’n ‘verbete stryd’ teen jou voer. Ek konstateer ’n eenvoudige feit naamlik dat wat ‘Kaaps’ genoem word is bloot swak Afrikaans want dit is deurspek met Engelse woorde. Jy voer ’n verbete stryd om sogenaamde Kaaps te vergoeilik, gaan selfs so ver as om dit ’n variant van Afrikaans […]
Antwoord vir Angus
Jan Rap
SêNet-briewe
2015-06-12
Beste Angus Ek verwys na jou kommentaar onderaan my brief van 5 deser. Jy moet nou nie kom lol dat ek beskuldigings wil rondslinger nie; ek antwoord maar net op jou argumente of betoë waarvan sommiges ook beskuldigings is soos dat ek weier om in te neem wat jy en Dirk sê en net “voort […]
Vir Dirk Rigter
Jan Rap
SêNet-briewe
2015-06-10
Dagsê Dirk Ek verwys na jou kommentaar onderaan my brief van 3 Junie 2015. Jy sê die kruks van jou brief was statistiek? Die kruks van jou brief was dat ’n klein persentasie Afrikaanssprekendes (33% om presies te wees) ‘suiwer’ Afrikaans praat en dat ek (onder andere) nie die 67% ’n plekkie in die son […]
Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my brief van 3 deser
Jan Rap
SêNet-briewe
2015-06-05
Beste Angus Sjoe maar dis moeilik om met julle ouens te praat wat so tangensiaal afskiet. Ek kan nie anders as om te dink julle lees slordig nie want, soos ek al gesê het, die alternatief, dat julle is onderduims is, is vir my moeilik om te aanvaar.Byvoorbeeld: Jy sê as ek nié die taalpuris […]
Repliek op Dirk Rigter se ‘Demografie van Afrikaans’
Jan Rap
SêNet-briewe
2015-06-03
Dirk, in sy eerste paragraaf, beweer dat ek erg krities teenoor ‘onsuiwer’ Afrikaans staan. Dit is onwaar; ek het by meer as een geleentheid al gesê ek is geen taalpuris nie maar ek is bekommerd oor die agteruitgaan van Afrikaans, net soos ek ook bekommerd is oor die verwoesting van die reënwoud, die gevolge van […]
Repliek op Angus se Kaaps-brief van 29 deser
Jan Rap
SêNet-briewe
2015-06-02
Ten spyte van die feit dat Angus erken dat ‘Kaaps’ nie Afrikaans of Engels is nie – ek haal hom aan “Kaaps is nie Engels of Afrikaans nie” – hou hy vol dat ‘Kaaps’ die moedertaal van duisende mense is. Hoe kan dit wees? Dit is dan nie een van die twee tale nie, soos […]
Antwoord vir Angus
Jan Rap
SêNet-briewe
2015-05-28
Beste Angus, Ek verwys na jou kommentaar onderaan my brief van 25 deser. Ek probeer geen taalreël invoer, soos jy beweer, wanneer ek sê jy moet twee tale magtig wees as jy iemand wil verstaan wat daardie twee tale meng nie. Dit het niks met taalkunde, linguistiek of grammatika te doen nie; dit is bloot […]
Reaksie op Angus se kommentaar
Jan Rap
SêNet-briewe
2015-05-25
Beste Angus Ek verwys na jou kommentaar onderaan my brief van 19 deser. Jy reken dis my mening dat iemand slegs mengeltaal kan verstaan indien hy die tale, waaruit die mengsel bestaan, verstaan. Jy’s verkeerd … ‘skuus, ek’t vergeet jy’s sensitief vir ‘verkeerd’ … jy het nie gelyk nie. Ek het dit as ’n feit […]
Vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 11 deser
Jan Rap
SêNet-briewe
2015-05-19
Beste Angus Jy maak ’n groot storie oor mense wat verskillende tale magtig is, hierdie tale nie meng as hulle praat nie. Dit is presies my mening soos jy al moes aflei; ek sê mos juis mengeltaal is ’n onding. So, hoe hierdie waarneming van jou jou vergoeiliking van mengeltaal ondersteun sal ek nie weet […]
Repliek op Dirk Rigter se “Afrikaans en taalvermenging” van 15 deser
Jan Rap
SêNet-briewe
2015-05-19
Eienaardige brief; Dirk loof Angus oor dié se verklaring van ‘linguistiese beginsels’ wat taalvermenging betref maar stem in dieselfde asem saam met my, naamlik dat taalvermenging moedswillig is (een van die redes wat ek ook aangevoer het): Dirk beweer dat, vir die jong mense, “ruik [suiwer Afrikaans] te veel na die ou Suid-Afrika.” Hulle praat […]