Jan Rap
Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.
Ek is jammer Angus …
Jan Rap
2013-05-31
So, ek stel dit weer: Moenie dink Afrikaans word gered deur dit bloot te praat nie.
Die moord op die Britse soldaat …
Jan Rap
2013-05-24
… het die wêreld met skok en afgryse vervul. Simpatie en die verdoeming van hierdie daad het van oral ingestroom.
Oor Reusedwerg se 'openbare figure'-brief
Jan Rap
2013-05-23
Reusedwerg maak die opmerking dat dit vir hom deesdae opvallend is dat "... prominente/bekende mense uitsprake maak wat grens aan die absurde." Hy slaan die spyker op die kop.
Vir Varkspek en Elriena
Jan Rap
2013-05-20
Wat jou droom betref: Ek kan my nie indink dat ek ooit vir iemand sal gedigte voorlees nie, allermins gedigte wat ek self geskryf het
Takseringvormpies
Jan Rap
2013-05-06
Daar is instansies, meestal restourante en diensstasies, wat jou vra om so 'n vormpie in te vul om hulle diens te takseer.
George se verkiesingsbrief
Jan Rap
2013-05-06
Wel, as meer Afrikaners vir die VF stem dan het die VF mos meer kans om hierdie impak te maak of hoe?
Die Gupta's
Jan Rap
2013-05-06
Ek hoor oor die nuus die Gupta's het om verskoning gevra. Hoekom, hulle het mos niks verkeerd gedoen nie?
Dink in Afrikaans of Engels
Jan Rap
2013-05-06
Die bespreking het gehandel oor die feit dat Afrikaans al hoe meer Engels word en as rede was aangevoer dat Afrikaanssprekendes al hoe meer in Engels dink. Die professorin het afgesluit af met die stelling dat daar niks aan te doen is nie.
Bravo Cornelius Henn!
Jan Rap
2013-05-02
Kan 'n kerk oor sulke onbenullighede kweel terwyl 'n toestand heers soos deur jou in jou brief beskryf?