Jan Rap
Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.
Steeds besig met Angus oor Afrikaans
Jan Rap
2013-04-16
Leenwoorde vul 'n leemte en word noodgedwonge gebruik, gatlekwoorde word gebruik in die plek van bestaande woorde om moedswillig of gedienstig te wees ...
Varkspek oor nuttige Engels
Jan Rap
2013-04-15
Dikwels hoor mens reisigers sê die of daardie kuier was ongemaklik want die mense daar kan nie eers Engels praat nie
Antwoord vir Varkspek
Jan Rap
2013-04-10
Dus, leenwoorde is nie te verwar met 'n taal wat verarm word deur mengeltaal nie, deur woorde van die dominante taal in die omgewing lukraak in te gooi nie.
Vir Duitswester en Wouter oor Jodehaat
Jan Rap
2013-04-09
Die Jode is duidelik identifiseerbaar as 'n aparte groep EN hulle presteer; in besigheid, in die vermaaklikheidswêreld, op wetenskaplike gebied, noem dit maar.
Vir Angus steeds oor lewende taal
Jan Rap
2013-04-08
Wat jy as 'leengoed' beskou is woorde vanuit ander tale wat dinge en begrippe beskryf waarvoor daar, hoofsaaklik, nie gepaste woorde in die, noem dit maar ontvangstaal, bestaan nie. Leenwoorde en mengeltaal is verskillende goed.
Verduideliking vir Angus
Jan Rap
2013-04-05
"Daar is mense wat heeltemal verlief neem met die feit dat Afrikaans sy hoër funksies verloor want hulle glo, hulle verkondig eintlik, dat solank die taal net gepraat word sal hy bly voortbestaan."
Antwoord vir Angus oor die lewende taal
Jan Rap
2013-04-04
"As jou tweedbaadjie vir drie dae in melk gelê het gaan hy stink en lelik wees en jy gooi hom uit. En ons het wel beheer daaroor; woordeboeke, die spelreëls, grammatikareëls en dies meer is alles deel van die beheer."
Vir Wouter oor lesings en demokrasie
Jan Rap
2013-04-02
"Ek sien daar is iemand wat vir jou geskryf het oor die Franse wat in Frankryk stem en die Duitsers wat in Duitsland stem en so aan."
Vir Wouter: asseblief
Jan Rap
2013-04-02
"Jy maak ’n groot storie oor wat MY standaard sou wees ten opsigte van Afrikaanse spreektaal, so al asof ek hierdie moerse taalpuris is."
Vir Wouter oor lesings en demokrasie
Jan Rap
2013-04-02
Jy moet versigtig wees met die redes wat jy verskaf of iemand nie te antwoord nie want dit lyk meestal na ’n klap op die mat, ’n oorgee-aksie.