Kort vragie vir Panda, Brianvds en Angus
2013-02-11 As ligintensiteit verminder met die kwadraat van die afstand vanaf die ligbron, hoe is dit moontlik dat mens sterre kan sien wat ligjare ver is?
Australiese sportmangees …
2013-02-11 … is soos wors in 'n hondehok, of koekies in 'n weeshuis; dit bestaan nie.
Antwoord op Cornelius Henn se vraag van 6 deser
2013-02-08 'Afrikaner' is 'n geskepte term, tot stand gekom met Uniewording as versamelnaam vir die Kaapse Afrikaanssprekendes en die Boere.
Vir Thomas oor sy kommentaar op my brief van 4 deser
2013-02-06 Ek gee ook toe dat dit verkeerd is van my om te sê jy het jou beywer vir die gemors.
Vir Henk Seymore
2013-02-05 Die stryd om die behoud, en uitbreiding natuurlik, van Afrikaans lê my na aan die hart en ek sal graag met jou in gesprek wil tree ... dis nou sodra ek uitvind wat presies jy wil sê.
Vir Thomas oor sy kommentaar
2013-02-04 Jy sê jy stem saam dat die gemors in die onderwys uitsluitlik aan godsdiensonderrig toegeskryf kan word. Stem saam met wie?
Antwoord vir Thomas op sy brief van gister
2013-01-29 Ek maak ernstig beswaar teen jou gebruik van die woord 'boerelogika' wat jou sou lei om te glo dat, indien godsdiens uit die skole verwyder word, daar skielik denkende kinders gekweek gaan word wat tot gevolg gaan hê dat hierdie land uitnemend ontwikkel gaan word. In die eerste plek, is godsdiens nie al klaar uit die skole nie?
Antwoord vir Jaco op sy brief van 25 deser
2013-01-28 Jy wat so maklik gebelgd voel vir wat jy as ad hominem beskou praat gedurig van gekkegrens-Afrikaners?
Vir Thomas (en sommer George ook) oor sy opmerking
2013-01-25 Dag Thomas, ek verwys na jou brief onderaan aan my brief van so dag of wat terug.
Antwoord aan George Claassen
2013-01-25 Jou opmerkings onderaan my twee briewe van so 'n dag of wat gelede verwys.
Vir Angus oor die grappie
2013-01-24 Ek verwys natuurlik na die grappie – in my brief van 18 deser – wat jy wil hê ek in Afrikaans moet vertaal.
Thomas geantwoord oor George Claassen
2013-01-22 Hallo Thomas, ek verwys na jou vraag onderaan aan my brief oor George Claassen se handskoenstorie.
