Onbekwaamheid en opperste gemeenheid
2012-12-10 Kan niemand in die span vir die regisseur vertel dat, die eerste ding wat 'n Afrikaner doen as hy by die huis instap is om sy hoed aan die kapstok op te hang nie?Haikoe-kompetisie: Nog 2 haikoes deur Jan Rap
2012-12-05 Jan Rap se laaste inskrywings vir ons kompetisie.
Vir Jaco oor sy kommentaar
2012-12-05 Jy's nou besig met ontwykingstaktieke. Gestel nou ek gee jou die CV van Dan Roodt waaroor jy so knaend aanhou.Haikoe-kompetisie: 11 Haikoes deur Jan Rap
2012-12-04 Jan Rap se 11 inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.
So hittete …
2012-12-03 In die 75ste minuut gee die Engelse besit weg en die Nieu-Seelanders teken 7 punte aan in 'n ommesientjie.Ou bekendes by Skouspel ...
2012-12-03 … se voorskou Saterdagaand, naamlik Sack, Tack en Lack. Onder andere, want daar was nog 'n paar ander.
Gekkegrenspolitiek
2012-11-29 Jaco het gelyk oor een ding naamlik dat daar wel so-iets soos gekkegrenspolitiek is.
Vir Jaco oor sy opsie 3
2012-11-29 In nommer 3 doen jy die daarstel van kantontipe gebiede aan die hand, soos Orania byvoorbeeld, of hoe?
Geheuekiekies 2 en 3
2012-11-29 Die fluitjie blaas en Ruben Kruger kyk vraend na die skeidsregter met 'n opponent onder sy linkerarm in 'n kopklem, sy regterhand lyk of hy op die punt is om die opponent se kopvel met sy kneukels te borsel.
Vir Brianvds, Panda, Angus en Cornelius
2012-11-28 Verder is dit ook geweldig interessant dat die maansiklus waarvan jy praat homself elke 19 jaar herhaal; hierdie gegewe oomblik waarvan ek praat hierbo is dus elke 19 jaar dieselfde, wat beteken dat die planetestand elke 19 jaar dieselfde is, of hoe?
Antwoorde op Jaco se vrae van gister
2012-11-27 Jy vra of ek jou voorbeelde kan gee van waar Dan Roodt pro-aktief was. Die antwoord is ja ek kan.
Steeds met die maan gepla vir Brianvds (en Angus en Panda)
2012-11-23Weer eens maak jou verduideliking, naamlik dat 'n maan effens gerek word, sin ... soort van.
Antwoord vir Jaco
2012-11-22 Ek reken jy is min of meer in dieselfde kamp as Niekie van den Bergh so jy behoort goed te weet wie die ONS en die JULLE is waaroor jy nou so ontsteld is.
