Jan Rap

Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.

Evolusie van die mens

Jan Rap 2013-01-08
Hoe het die mens deur millennia se evolusie verander van iets wat uitstekend aangepas was tot iets wat NIE aangepas is nie?

Kiekies 13 en 14

Jan Rap 2013-01-07 Hierdie lang storie eindig toe waar ek baie laat by die huis kom ...

Vir Angus oor kwyntempo

Jan Rap 2012-12-21 Nou dat ek die word so alleen sien lyk hy vir my ook maar lomp maar wat ek daarby bedoel is die tempo waarteen die swaartekrag van 'n hemelliggaam afneem met afstand.

Kiekie 11

Jan Rap 2012-12-21 So halfpad huis toe, met die dat die reis nou so lank vat, het almal weer druk opgebou en ons stop langs, wat in die donker na 'n oop stuk grond lyk, en verlig ons druk.

Vir Varkspek oor die steekproef

Jan Rap 2012-12-21 Aangesien dit 'n Afrikaanse koerant se peiling was kan mens aanvaar dat dit hoofsaaklik Afrikaanssprekendes is wat geantwoord het.

Kiekie 12

Jan Rap 2012-12-21 "Ons ry eendag, ek dink op pad iewers heen en ek sien, links voor langs die pad, 'n geboutjie op pale."

Oor Brianvds se ver-maan-ing

Jan Rap 2012-12-20 So die groter planeet is dan inderdaad aan groter getykragte onderworpe, soos jy van die begin af gesê het.  Ek sou dit wraggies nooit kon dink nie.

Antwoord vir Ontleder

Jan Rap 2012-12-19 Van wetenskap, godsdiens en daai dinge weet ek ook maar min maar dis lekker om daaroor te praat en te besin, so kan 'n ou dalk iets agterkom.

Hans Richardt het gelyk …

Jan Rap 2012-12-19 … 'apartheid' het grootliks jare voor '94 al verdwyn.

Vir Brianvds, Thomas en Jaco – politiek hierdie keer

Jan Rap 2012-12-18 Thomas, jou vraag: "En julle oplossing vir een-mens-een-stem waartoe die meerderheid van ons bevolking hulle sou verbind was nou weer??" het ek al baiemaal geantwoord.

Vir Thys oor die oneindige heelalle

Jan Rap 2012-12-18 "Hoe vereenselwig die wetenskaplikes wat hieraan glo dit met die feit dat daar alternatiewe geskiedenisse kan wees?"

Vir Ontleder oor persoonlikheidstipes

Jan Rap 2012-12-13 Die wetenskaplik/kritiese persoon het ’n ondersoekende gees en lank voor hy iets gesien of bewys het, is hy vas oortuig dat dit bestaan.

Vir Brianvds steeds oor die maan kan jy glo

Jan Rap 2012-12-13 Ons maan behoort dus meer gebrei te word, dus 'n groter kans om deur swaartekrag verniel te word as wat hy sou wanneer hy met 'n straal van 40 000 km om Jupiter wentel. Of hoe?

Geheuekiekies 7, 8, 9 en 10

Jan Rap 2012-12-13 "My kind," sê sy, "die Engelsman se taal is vir my tog so mooi." Nie 'n woord verder nie.

Geheuekiekies 4, 5 en 6

Jan Rap 2012-12-11 "Ons soek die miskoeke waaruit die stoom nog trek en dan spring jy so van miskoek na miskoek, dan kry jou voete lekker warm."
Top