Jan Rap
Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.
Antwoord vir Thomas
Jan Rap
2012-11-20
Ons het vir julle gesê die NP-beleid gaan lei tot 'n een-man-een-stem-storie en dit gaan nie werk nie, kyk maar na die lande ten noorde van ons het ons gesê
Vir Brianvds oor mane en swaartekrag
Jan Rap
2012-11-20
Dus, of die maan nou om die aarde of om Jupiter beweeg, dia kragte op elke partikel, van die een by die massamiddelpunt tot die een op die hoogste piek van die maan, is presies dieselfde.
Vir Niekie van den Bergh
Jan Rap
2012-11-16
Maar Niekie, ons hét julle mos gesê. Die bal is nou in jou kant van die baan so wat sê jy nou?
'n Geheuekiekie …
Jan Rap
2012-11-16
… is 'n insident wat 'n mens onthou, baie keer heeltemal onbenullig maar tog is dit in jou kop ingeprent om een of ander onverklaarbare rede.
Vir Pieter Redelinghuys oor sy ou Afrikaners
Jan Rap
2012-11-14
Jy skiet jouself in die voet met jou "appel val nie ver van die boom af nie"; dis juis die ouderdomsgroep waarvan jy praat wat vir suckers gevang is en hulle beywer het vir hierdie bedeling.
Antwoord op Pieter Redelinghuys se kommentaar
Jan Rap
2012-11-12
Intussen, benewens die feit dat Afrikaans as gevolg van ons ongeërgdheid kwyn, is die land besig om te brand, die infrastruktuur verval, ons bronne (renosters, perlemoer, Karoogas, erts) word geaas en misdaad en korrupsie is totaal en al buite beheer.
Vir Brianvds en Thys
Jan Rap
2012-11-12
Wat ek sê wees oopkop; moenie iets afskryf wat belaglik of absurd lyk nie.
Vir Thys steeds oor die Wetenskap
Jan Rap
2012-11-08
Hierdie 'ruis' wat 'n oorblyfsel sou wees van die oerknal, uit watter rigting kom dit? Met ander woorde, kan mens bepaal waar die oerknal plaasgevind het?
Thomas en Afrikanerskap
Jan Rap
2012-11-07
Ek stem saam met jou idee dat ons moet verenig om Afrikaans maar 'n voorwaarde daarvoor is nie noodwendig dat jy 'n Afrikaner moet wees nie.
Vir Thys en Brian oor die Wetenskap
Jan Rap
2012-11-05
Partykeer groei dit in 'n verkeerde rigting, partykeer word feite wat ontdek (teenoorgestelde van 'be-dek') verkeerd interpreteer en vele male word resultate gekook.