Vir Pieter Redelinghuys oor sy Wragtigware Afrikaners
2012-10-17 Mens weet dus nie mooi wat jy nou eintlik afskiet nie, die Afrikaner, of jou (en die Engelse koerante) se stereotipering van die Afrikaner nie.Vir Thomas steeds die Afrikanerdefinisiedebat
2012-10-17 "Hierdie inklusiewe benadering van jou is 'n verkeerde ene want die Jonathan Jansens, Arense, Cordeurs, Lloyds, Adam Smalls ens van hierdie wêreld staan op geen gebied 'n duim terug vir enigiemand op hierdie aarde nie. Om vir hulle in effek te sê "toemaar, julle is ook Afrikaners" is 'n belediging."
Vir Janmos
2012-10-16 "Dit is onverbloemde haat en wraak omdat, volgens die oortreders, dit ’n uitgemaakte saak is dat hulle deur blankes vir bykans 400 jaar al uitgebuit en onderdruk is."
Vir Hans oor sy Hensopperbrief
2012-10-15 "Die feit dat Bloemfontein en Pretoria deur die Britte en hulle geallieerdes oorgeneem was het nie beteken die oorlog was verby nie, nog lank nie, soos jy uit die geskiedenis kan sien."
Vir Heiden en Chris Dippenaar oor die horlosie
2012-10-15 "Dus, die eerste sodanige posisie is een elfde van 60 minute, wat 5.45 repeterend minute gee."
Antwoord vir Thomas en sommer Pieter Redelinghuys ook
2012-10-15 "Ek het al verskeie male gesê dit was verkeerd van die Nasionale Party destyds om die bruines van die kiesersrol af te haal."
Vir Thomas oor die sikspensbrief van 10 deser
2012-10-11 "Ek vind dit, om verskeie redes, verbysterend dat jy sê 27 April 1994 het jou vrygemaak."
Vir Chris Dippenaar en Panda oor die raaisels
2012-10-10 Chris, ek dink jy slaan die spyker op die kop met die vaste, eindige afstand x maar dat x self oneindig verdeel kan word.
Vir Heiden oor die raaiseloplossings
2012-10-10 Daardie raaisels wat ek aan jou gestuur het was na aanleiding van jou brief oor vrye wil waar jy logika gebruik en tot 'n aanvaarbare, vir jou, gevolgtrekking kom.Vir Thomas oor die definisie van Afrikaner
2012-10-09 "Ek dink dit is 'n fout as mens die Afrikaner definieer as daardie persoon van Suid-Afrika wat Afrikaans praat."
Antwoord vir Thys (Pta) op sy kommentaar van 4, 5 en 6 deser
2012-10-08As ek iemand wat homself as 'n kenner uitgee sou vra hoe dit werk kon hy my enigiets vertel; dit kon 'n klomp twak wees om óf van my ontslae te raak, óf om sy onkunde te verdoesel.
Vir Thys Human (Pta)
2012-10-05 "Dus, soos in astrofisika, waar die ouens nog stoei met skimmassa en -energie is daar in evolusie ook nog goed wat nie mooi uitgepluis is nie ..."
