Jan Rap

Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.

Hans verduidelik asseblief

Jan Rap 2012-11-02 Dan die ding van die Anglikaners, wat bedoel jy daarmee?  Klink vir my na 'n joiner soort van storie en moet dus vermy word soos varkmis op 'n toebroodjie.

Vir Thomas oor protes, byvoeglike naamwoorde en debat

Jan Rap 2012-10-31 As jy lys wat 'n mier, of 'n sprinkaan, tipies aanvang is jy nie besig om die definisie van die mier of die sprinkaan te gee nie.

Vir Thomas oor sy kommentaar aan Cornelius Henn

Jan Rap 2012-10-30 "Al wat jy dan moet doen is jou Christelike, oukei in jou geval morele, plig na te kom."

Vir Hans Richardt oor die Amish-Afrikaner

Jan Rap 2012-10-29 Terloops, die Amish maak nie gebruik van motors nie; hulle maak van kapkarre en waens gebruik.

Vir Pieter Redelinghuys oor sy Die-wil-van-God-brief

Jan Rap 2012-10-29 "'n Ander verklaring vir jou onsinnige vertolking is dat jy dink dié Mourdock is 'n profeet en sy uitsprake vervang die Bybel, Koran en Talmud."

Vir Thomas en Pieter Redelinghuys

Jan Rap 2012-10-29 "Ai Thomas, jy speel vies soos die Hollanders sal sê."

Baie geluk aan meneer Coetzee!

Jan Rap 2012-10-29 "Hy het die skaakspel teen John Plumtree gewen."

Antwoord aan Jaco – 25 Oktober 2012

Jan Rap 2012-10-26 "As jy nou mooi dink daaroor is dit nie so nie; wat ek wil hê is lewensgehalte vir die Afrikaner, vir almal in die land en vir almal en alles op aarde."

Vir Jaco oor 'Kaaps'

Jan Rap 2012-10-25 "Jaco, jy sê ek verwys 'neerhalend' na die Afrikaans wat die bruines in die Kaap praat as 'Kaaps'."

Vir Jaco oor PRAAG Leonie en nog 'n sakie of twee

Jan Rap 2012-10-24 Jy't my nog nie geantwoord oor wie die ouens is wat volgens jou hier op SêNet voorskryf wie en wat 'n Afrikaner moet wees nie.

Die Wetenskap

Jan Rap 2012-10-23 "Hierdie aanraaiers praat van Die Wetenskap asof dit een of ander alwetende entiteit is, iets soos 'n orakel wat in 'n hut in die middel van die bos bly of in 'n grot bo teen die berg."

Vir Jaco oor verdra

Jan Rap 2012-10-22 Wat ek bedoel is dat jy as Afrikaner (en dus ek en al my maters en die volgende ou) nie in die Nuwe! Verbeterde! SA nie verdra word nie.

Antwoord op Thomas se 'Afrikanergesprek'-brief

Jan Rap 2012-10-22 Ek kry die gevoel hierdie 'inklusiewe' neiging gaan hand aan hand met die versoeningsmode wat nou so allesoorheersend is en in die lig hiervan lyk dit vir my geforseerd en meewarig (mooi woord wat ek nou by jou gesien het).

Vir Jaco oor onder andere PRAAG

Jan Rap 2012-10-18 Geen wonder Afrikaners, wat eers niks wou weet van 'n volkstaat nie, dink nou ernstig daaraan.

Jaco, Pieter, Thomas en die groot raaisel

Jan Rap 2012-10-18 So Jaco weet wat 'n Afrikaner is; daar is dus volgens Jaco so-iets, hy moet nog net vir ons die kriteria gee.
Top