Vir Thomas oor sy kommentaar op 'Saamstaan'
2012-09-28 "Hierdie huigelaars is gevaarlik in dié opsig dat hulle wraak uitnooi."
Vir Thomas oor sy evolusieteoriebrief
2012-09-28 "Miskien weet ek nie mooi wat die teorie behels nie, miskien moet jy die teorie stel sodat ek dit kan lees en daaroor peins."
Ondermyning van Afrikaans deur radio- en televisiestasie
2012-09-25 "Kort-kort sê ’n omroeper/omroepster ook dat hy/sy nou nie weet wat die Afrikaanse woord vir die Engelse woord is nie en dan gebruik hulle die Engelse woord."
Ope brief aan die Instituut van Godsdienspraktisyns ...
2012-09-25 "Dink aan die kindertjies wat maatjies moes agterlaat en nou moet aanpas in ’n wildvreemde land."
Wat reg is, is reg
2012-09-17 "Dinge is wel anders as in Mandela se tyd, maar arme Zuma kan nie alleen die skuld dra vir die mislukte staat nie."
Prof Jansen se brief in Beeld
2012-09-10 "Hý wat Jansen is voel gebelgd oor daar Afrikaners is wat ’n Christelike Afrikaanse universiteit in ’n vrye (hopelik) land wil stig; dit sou nou gevaarlik wees, kan jy nou meer."
Vir Thomas en Malach HaMavet
2012-09-05 "Hierdie kán dus nie ’n demokrasie wees nie, anders was die regering al lankal uitgestem."
Daar-gebeur-dit-toe-weer nr 733
2012-09-03 "Enige span wat teen die Cheetahs speel hoef nie eers in die lynstane te kompeteer nie, hulle kan energie spaar want die kans is 90% dat die Cheetahs deur ’n sogenaamde taktiese skoppie besit gaan weggee."
Piet Croukamp 31 Augustus 2012
2012-09-03 "Sogenaamde demokrasie ís toe omhels en dinge het toe níe so uitgewerk soos die demokraters (nog nie in die woordeboek nie) voorspel het nie."
