Jan Rap

Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.

Gesprekbeëindigers

Jan Rap 2012-06-29 Daar is begrippe wat deur die meeste aanvaar word as "die finale woord" in 'n bespreking waarin die deelnemers 'n meningsverskil het.

RSG-program oor borsvoeding

Jan Rap 2012-06-29 … was baie interessant.

Vir Jaco oor sy raad aan Duitswester

Jan Rap 2012-06-26 Laat ek dit wéér sê: Ek het niks teen Engels nie, ek het dit teen die Afrikaners wat ywerig meedoen met die opgang van Engels ten koste van Afrikaans.

Nie bereid om te redekawel nie, Jaco?

Jan Rap 2012-06-25 Jou kommentaar oor my reaksie op jou Aksie-reaksie-brief het betrekking.

Ek hoop nie dit gebeur weer nie ...

Jan Rap 2012-06-22 "In die eerste toets teen die Engelse gee Hougaard 'n taktiese skoppie met minder as 2 minute speeltyd oor. Natuurlik gee die Engelse nie besit af nie en fase op fase vorder hulle totdat hulle punte aanteken en die Springbokke lyk toe na die wedstryd nie so goed as wat hulle op minuut 78 gelyk het nie."

Oor Jaco se aksie en reaksie

Jan Rap 2012-06-21 Jy's reg Jaco; aksies het die geneigdheid om reaksies uit te lok. Terwyl ek jou brief lees, berig die radio dat 'n 77-jarige boer in sy huis deur 4 mans doodgeskiet is, die vrou is in 'n kritieke toestand in die hospitaal. Dit is minder as week later wanneer berig was dat 'n 79-jarige boer en sy 76-jarige vrou deur mans op hulle plaas aangerand is.

Vir Jaco en Perdebytjie

Jan Rap 2012-06-21 Julle kommentaar op my brief oor doktor McCloud verwys.

Een en ander oor dr Willie McCloud se rede

Jan Rap 2012-06-18 Wat geloof betref, wil Afrikaners op hul eie voete staan. Maar ek dink nie so nie.

Vir Rika oor gehaltemusiek in Afrikaans

Jan Rap 2012-06-18 "Met ’n bevolking van ordes groter as die Afrikaanssprekende word dieselfde probleem as joune ondervind in Amerika, Europa, Suid-Amerika en heelwaarskynlik Sjina en Japan. Nie dat hierdie feit jou frustrasie gaan verlig nie maar weet darem dat jy nie alleen is nie."

Juffrou! Juffrou kyk vir ... (2)

Jan Rap 2012-06-14 ... Amore

Verskoning vra is in orde

Jan Rap 2012-06-14 Daar is nou 'n storie op tou gesit om dorpe te verfraai; die dorpenaars is siek en sat vir slaggate, papiere, riool en stormwater wat rondlê en 'n slegte indruk van die dorp staan en skep.

Die plaas van myte …

Jan Rap 2012-06-12

… is ’n moeisame proses. Die plig val op eerstejaar-entomologiestudente, dis sommer deel van hulle ontgroening ook.

Vir Varkspek oor die reuse-blog

Jan Rap 2012-06-11 Nie meer wat dit was nie.

Nee, Enjee, nee ... (’n man moet kan kosmaak)

Jan Rap 2012-06-08 ... 'n man moet kan kosmaak

Versoening en als

Jan Rap 2012-06-07 “Op RSG nou die dag, miskien op ander stasies ook, was daar weer die ou storie, soos die afgelope N-1994 jaar (waar N = huidige jaartal), naamlik ‘wat doen JY om versoening te bewerkstellig.’”
Top