Jan Rap
Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.
Vir Varkspek oor slegte behandeling
Jan Rap
2012-04-10
Buitendien, hierdie is toe nie ’n demokrasie nie; waar’t jy gesien dat, in ’n demokrasie, ’n staatshoof ’n vreemde taal met sy burgers praat?
Agteruitgang
Jan Rap
2012-04-02
Ek stap nou die dag by die TV verby en daar is die allermooiste meisie – gee die indruk van 'n goud-sepia-tipe foto in 'n goue raam geneem in goue lig in 'n goue raam, te pragtig – besig om dankie te sê vir 'n prys wat sy gekry het.
Vir Wouter en Kleinkoos
Jan Rap
2012-04-02
Net eers dit sê, vir die hoeveelste keer, ek is nie 'n 'kreasionis' nie.
Houding
Jan Rap
2012-03-23
Ek onthou die dae, destyds, wanneer dit asblikdag was. Die werkers het gefluit en gelag en geskree en vir almal gewaai, die honde het geblaf en die buurt se kinders het op en af gespring en gewaai.
Wie se Afrikaans?
Jan Rap
2012-03-19
Dit is die naam van ’n debat iewers in die Kaap vandag (Vrydag 16 Maart), uitgesaai op RSG.
Wie se Afrikaans II
Jan Rap
2012-03-19
Ek verwys weer na die debat wat Vrydag op RSG uitgesaai is.