Jan Rap

Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.

Vir Thomas oor evolusie II

Jan Rap 2012-03-16 ... en St Patrick's Day is op 17 Maart

’n Reuse raaisel

Jan Rap 2012-03-16 Ek sien nou die dag iewers dat die Afrikaner 13% van die bevolking uitmaak maar 28% van die koopkrag verteenwoordig.

Vir Thomas oor evolusie

Jan Rap 2012-03-15 Ek reageer op jou uitnodiging van gister om evolusie te gesels.

Evolusie

Jan Rap 2012-03-14 Vir Angus oor evolusie

Oor jou Afrikaans, Jaco

Jan Rap 2012-03-14 Dit was nie my bedoeling om jou te beledig nie, my punt was net wat ek nog heeltyd sê en dit is dat Afrikaans nie ons erns is nie.

Vir Jaco oor sy "reaksies"-brief gister

Jan Rap 2012-03-09 Jou brief in Engels

Vir Wouter oor Kasparov en skilderye

Jan Rap 2012-02-24 Ek het my swaer se Kasparov op vlak een gespeel en gewen en toe op vlak 2 verloor.

Vir Kobus de Klerk oor sy kommentaar

Jan Rap 2012-02-22 Ag jy jou opinies so laag dat jy my maan om oor beter dinge te skryf?

Vir Wouter oor blou moord

Jan Rap 2012-02-22 Hy trek parallelle, Wouter.

Mistastings (nie almal joune nie)

Jan Rap 2012-02-15 Wouter, oor jou brief oor Afrikaans van 7 deser ...

Aanmatigend om te meen die saak is afgehandel

Jan Rap 2012-02-15 Verkeerde verwysingsbriewe was aangeheg, Kobus en Wouter.

Vir Kobus en Wouter (berge van molshope)

Jan Rap 2012-02-14 Moenie van 'n berg 'n molshoop maak nie.

Vir Panda oor niks

Jan Rap 2012-02-13 Ek dink nie ons verveel die ander ouens hier met ons geredekawel oor niks nie, hulle lees dit nie eers nie.

Antwoord vir Yuri oor my uitloop

Jan Rap 2012-02-13 Kampvegter vir Afrikaans?

Verder oor verwerking en sintuie vir Angus

Jan Rap 2012-02-13 Nou ja, ek en jy stem saam dat die verkryging en verwerking van inligting partykeer veel te wense oorlaat.
Top