Jan Rap

Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.

Komaan Kobus …

Jan Rap 2012-02-10 … jy kla Johannes val Wouter as persoon aan en in die proses val jy Johannes se persoon aan. Hoe regverdig jy dit?

Afrikaans: Hoekom is julle so verbaas?

Jan Rap 2012-02-07 Ek lees in Beeld dat "... Afrikaans is [weliswaar] onder die NP-bewind bevorder, maar die taal het ’n lang geskiedenis voor die NP gehad." Onsin, Afrikaans is nooit bevorder onder NP-bewind nie, tensy 'n poging om iets aan die lewe te hou as bevorder geld.

Vir Angus oor realiteit

Jan Rap 2012-02-06 Ek sien jy sê "ateïsme is maar net ’n ander naam vir realiteit". "Realiteit" is ’n relatiewe begrip, jóú realiteit is hoe jý die inligting verwerk wat jy deur middel van jou vyf sintuie bekom het. Jou sintuie is nie 100% betroubaar nie (toemaar myne ook nie) en jou verwerker, jou verstand, laat veel te wense oor (toemaar myne ook).

Vir Wouter oor "Johannes se truuks"

Jan Rap 2012-02-06 Jy beweer Johannes Comestor mismaak inligting wat geen strekking oor ’n onderwerp het nie. Het jy al na episodes van die programreeks Weird Connections gekyk? Scientific American het ’n ruk gelede ook ’n gereelde rubriek gehad oor juis hoe daar ’n draad loop tussen gebeure wat ’n mens ontgaan as jy nie spesifiek daarna let nie.

’n Paar punte

Jan Rap 2012-02-06 Ek hoor nou die dag weer prof Piet Croukamp sê dit het nog nooit so goed met die Afrikaner gegaan as in die NSA nie.

Vir Yuri oor Stoute Boudjies

Jan Rap 2012-02-06 Ek kyk nou die dag weer, na jare der jare, na Die Kandidaat.

Kerkbou is werkskepping

Jan Rap 2012-01-31 Vir Thomas en Angus oor die Christelike godsdiens.

Tel meet en so aan

Jan Rap 2012-01-31 Jy stem saam dat dit laf is om 'n boek met hoofstuk 0 te begin maar die Juliaanse kalender het wel 'n dag 0.

Vir Cornelius Henn oor sy ''Protestantse dwalinge''

Jan Rap 2012-01-30 Moenie diskrimineer nie, Cornelius Henn.

Jason Lloyd se voorstel in verband met Stellenbosch

Jan Rap 2012-01-27 Wat die US betref is dit moeilik om nie saam met Jason te stem nie, naamlik " ... dat die US met al sy vrot politieke bagasie van die verlede opgeoffer word vir ’n nuwe nierassige en inklusiewe Afrikaanse universiteit."

Moet die nulde dag nog bygetel word?

Jan Rap 2012-01-26 Vir Panda oor nul en so aan.

Die DASO-plakkaat

Jan Rap 2012-01-25 Is dit nou nie ironies nie ...

Boereregerings onkreukbaar, Francois Williams

Jan Rap 2012-01-24 Korrupsie, misdaad, swak regering ...
Top