Jan Rap
Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.
SêNet die superblog
Jan Rap
2012-06-07
“Ek gaan wandel toe nou die dag daar op die blogs rond nadat ek die twee of drie nuwe SêNet-briewe gelees het en wat ’n frustrasie. Die menings en kommentare daarop is interessant maar dit verg hewige navigasie.”
Vir Jaco Fourie oor sanik
Jan Rap
2012-06-04
Jy reken Johannes moenie sanik oor wat in die verlede gebeur het nie; dis verby.
Nog ’n een en ander oor prof Croukamp
Jan Rap
2012-05-29
Na sy bespreking van vervreemding met betrekking tot die bruines, sê Piet die volgende ten opsigte van die wit Afrikaanssprekendes: "Vervreemding onder wit Afrikaansprekende Suid-Afrikaners lei soms daartoe dat hulle wil terugkeer na die laer, of minstens tot historiese identiteite met ’n militante konseptualisering."
Vir Angus oor "mens"
Jan Rap
2012-05-29
Jammer Jelleke skryf nie meer hier nie; sy sou die storie kon verduidelik.
Ek stem saam met Jan Maarschalk
Jan Rap
2012-05-24
Wat mens wel kan sê is dat, as die boom op niemand se toon geval het nie, hy geen mens enige fisiese pyn veroorsaak het nie.
Jaco en Wim se vakansie
Jan Rap
2012-05-17
Interessante ding gewees wat julle gedoen het. Eksklusiwiteit is 'n nare ding in hierdie land so hierdie storie van julle moet ook aangepak word deur die swartes.
Die gesprek met die Afrikaanse groepe
Jan Rap
2012-05-15
Hulle verander ons straat-, plek- en dorpname, verengels ons skole, kolleges en universiteite, dreig om Afrikaans heeltemal uit te skuif, doen niks om geweld teen plaasboere te bekamp nie en nou wil hulle met die Afrikaanssprekendes praat, ons kan nou kwansuis ’n bydrae maak. Wat doen ons in elk geval nog heeltyd?