Jan Rap

Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.

Wat ’n taal is

Jan Rap 2012-07-25 Wat is 'n taal?

Rugbyvoorstelle III

Jan Rap 2012-07-24 Rugbyvoorstelle III

Interessante aspekte van Jaco se draadwerk

Jan Rap 2012-07-17 Jou kommentaar op Koos Smit se kommentaar op jou brief Wat was, was het betrekking.

Loammi Wolf se verhandeling oor Bok se treffer: Enkele opmerkings

Jan Rap 2012-07-16 "Hoe kan sy so 'n vergelyking tref as die werklikheid hier net mooi die omgekeerde is?  Afrikaners het nie ongekende vryheid nie; hulle kan nie eers meer hulle eie taal praat nie."

Oor Jaco se gesanik

Jan Rap 2012-07-16 Ek wonder of hy in 1912 hierdie raad aan die stigters van die ANC sou gegee het?  "Man, kêrels, Van Riebeeck het nou in 1652 aan wal gestap en die setlaars het in 1820 hier aangekom en daar is nou niks aan te doen nie; hulle is nou in beheer en aanvaar dit maar so."

Daar gebeur dit toe weer …

Jan Rap 2012-07-10 Daar gebeur dit toe weer …

Besigheidsbeginsels

Jan Rap 2012-07-10 Besigheidsbeginsels

Engelsbefok

Jan Rap 2012-07-10 Engelsbefok

Dit begin by die huis

Jan Rap 2012-07-10 Dit begin by die huis

Bietjie inligting vir Williams

Jan Rap 2012-07-06 Jy reken die VSA en Europa is klaar, kapot.

Bewaring

Jan Rap 2012-07-05 Almal is lief vir 'n bewaarder, maak nie saak of hy blou skoenlappertjies, walvisse, haaie, aasvoëls, die reënwoud, jakkalse, fynbos of veteraanmotors is nie maar net nie Afrikaans nie. As jy aandui dat jy vir die bewaar van Afrikaans is word jy aangegluur en, eienaardig genoeg, deur mede-Afrikaners; dit is Nie Die Ding Om Te Doen Nie. Hoekom sou dit wees?

Reis

Jan Rap 2012-07-05 Eendag, lank lank gelede, maar ook nie só lank gelede nie, was daar 'n bus op pad met 'n klomp mense in. 'n Gedeelte van die passasiers murmureer en weeklaag dat die bus na die verkeerde bestemming op pad is en, soos dit duideliker word dat die bus nou naby sy eindbestemming is – kort gras en stywe heiningdrade langs die pad, goedversorgde padoppervlak, die soort van ding – vererger die gekerm van die passasiers wat reken hulle is op die verkeerde pad.

’n Goeie storie

Jan Rap 2012-07-04 As ’n storie ’n emosie wek by die leser is dit ’n goeie storie.

Hulp vir Duitswester

Jan Rap 2012-07-03 Lees jy die argiewe of wat want ek sien geen bekgevegte of skelkompetisies nie behalwe miskien nou die ewigdurende godsdiensdebat.

Ondermyning van Afrikaans

Jan Rap 2012-07-03 Op RSG, veral met Monitor en die nuus, vertel 'n verslaggewer of –geefster dat 'n amptenaar of 'n minister sus of so gesê het en dan volg die relaas, in Engels, van die einste minister of amptenaar waarvan die verslaggewer/-geefster reeds die opsomming gegee het.
Top