Jan Rap

Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.

Die kaap van 'n taal

Jan Rap 2012-08-22 Die kaap van 'n taal

Resensie van resensieresensent se resensie van 'n resensie

Jan Rap 2012-08-16 "Hoe weet Crito en Wilhelm die bruin Afrikaners is afwesig? In wiskunde, byvoorbeeld, as jy van ’n versameling praat is dit sinneloos om te vra of ’n gedeelte van die versameling deel is van die versameling."

Cobus, Piet en Max

Jan Rap 2012-08-14 "So het hulle dan nou verder gepraat, dit en dat gesê wat dit duidelik gemaak het dat Max en Piet nou in die derde stadium van ontkenning is ..."

Die Boeremag

Jan Rap 2012-08-14 "So, al kry die Boeremag tien maal die hoeveelheid mense wat hulle voor beplan het, gaan dit hulle niks baat nie ..."

Moord op jong Moslem

Jan Rap 2012-08-14 "Wat eienaardig is omtrent die insident is dat die nasionaliteit van die oortreders genoem word ..."

Politiek in sport

Jan Rap 2012-08-07 Politiek in sport

Die probleem met Afrikaans

Jan Rap 2012-08-07 Die probleem met Afrikaans ...

Onbeantwoord

Jan Rap 2012-08-02 Vrae aan Jonathan Jansen.

Wat was

Jan Rap 2012-07-31 Hoe kan stormwater- en rioleringstelsels weer aan die gang gekry word?

Verder oor wat 'n taal is

Jan Rap 2012-07-31 Verder oor wat 'n taal is ...

Vir Jaco en Duitswester oor Hartseeraand

Jan Rap 2012-07-30 Vir Jaco en Duitswester oor Hartseeraand

Daar gebeur dit toe amper weer …

Jan Rap 2012-07-30 Daar gebeur dit toe amper weer by die rugby.

Adriaan oor hoflikheid

Jan Rap 2012-07-27 Adriaan is reg; takt en goeie maniere is aan’t verdwyn. Die vergryp in hierdie verband wat my die meeste pla is die snouerige "ek is nie met jou tannie getroud nie" as iemand ’n lid van, sê maar die vorige generasie, ’oom’ noem.

Die diskoers by die Neelsie (ôklig)

Jan Rap 2012-07-27 "Daar het ’n ene prof Van Niekerk vertel dat ons ’n diverse lot mense in SA is en dit sou nou, lei ek af, die rede vir die verandering wees wat die US tans ondergaan. Die implikasie is natuurlik dat Afrikaans 'ander' sal uitsluit. Hoekom dink hy so?"

Hartseeraand

Jan Rap 2012-07-26 Hartseeraand
Top