Jan Rap

Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.

RSG alweer

Jan Rap 2013-01-18 Ek sê nou die dag vir die vrou "vrou", sê ek, "terwyl jy nou daar is, sit gou die radio aan op RSG laat ons 'n bietjie Engels kan luister."

Jannie tog geantwoord

Jan Rap 2013-01-17 Nee nee hoe het ek dit dan met jou?

Vir George Claassen oor die handskoenstorie

Jan Rap 2013-01-17 George is lekker uitgesproke soos dit 'n goeie joernalis betaam maar as wetenskap-joernalis moet hy seker maak hy gee BEWYSE wanneer hy hom op die politieke terrein begeef anders bly dit bloot persoonlike menings.

Antwoord op Hans se kommentaar

Jan Rap 2013-01-16 Hoe werk jy uit dat ek aan ontkenning ly as ek sê die owerhede is verantwoordelik vir padveiligheid?

Vir neef Jannie

Jan Rap 2013-01-15 Ek weet nie of dit vir jou 'n skok of 'n verligting gaan kom nie maar ek en jou pa is nie bloedbroers nie.

Slagting op die paaie

Jan Rap 2013-01-14 Jaar na jaar maan owerheidsinstansies motorbestuurders om geduldig te wees, versigtiger te bestuur en jaar na jaar styg die sterftesyfer.

Vir Angus oor kwyn ens

Jan Rap 2013-01-11 Angus, ek verstaan nie jou probleem so mooi nie; wat bedoel jy met 'n formule vir tempo?

Vir Francois Williams oor Australië

Jan Rap 2013-01-11 Ek sien jy raak alweer histeries oor klein insidentjies in Australië.

Endgame, besielend

Jan Rap 2013-01-11

Vir Jaco Fourie en Thomas

Jan Rap 2013-01-10 Julle kommentaar onderaan my brief van 8 Januarie verwys.

Vir Neef Ontleder

Jan Rap 2013-01-10 Ek is bly Pietie gaan nog goed aan; daar is darem nog rede vir die onderhoud wat ek maandeliks vir jou ma stuur.

Werklik dwars?

Jan Rap 2013-01-09 Sopas 'n baie interessantste program van oor Max du Preez gesien op KykNET, daardie bekende skrywer van Engelse boeke oor Boeresondes, meestal gewaande Boeresondes.

Steeds die ewige oproep tot versoening

Jan Rap 2013-01-08 Dit het nog nie ingesink nie; die mense wil net nie verstaan dat oproepe tot versoening die teenoorgestelde effek, naamlik polarisasie, het nie.

Zuma

Jan Rap 2013-01-08 Die mense is erg onthuts oor Zuma se uitsprake ten opsigte van die 'dekolonialisering', soos Mac dit noem, van sy mense.

Vraestelle met antwoorde

Jan Rap 2013-01-08 Antwoorde verskyn onder die vraestel, moenie loer nie.
Top