Jan Rap

Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.

Wouter se opmerkings oor RSG

Jan Rap 2013-03-12 Ek lees Wouter se brief oor RSG en die laat my toe aan die volgende dink.

Vir Kobus Faasen oor sy kommentaar

Jan Rap 2013-03-11 Ek verwys na jou kommentaar onderaan my brief van 7 deser aan jou.

Vir Wouter Ferns oor sy 'Verlig & Verkramp'

Jan Rap 2013-03-11 'Herstel', soos jy weet, beteken om iets wat nou fout is te verander na soos dit was toe dit nog gewerk het.

Vir George oor skuilname (en sommer Wouter ook)

Jan Rap 2013-03-08 Op laerskool het ek die Swart Luiperd-boeke verslind. Sou ek die boeke minder geniet het as ek op daardie stadium agtergekom het dat Braam le Roux 'n skuilnaam was, dat die skrywer eintlik FA Venter was?

Vir Jacobus Faasen oor sy WVK

Jan Rap 2013-03-07 Spel net duidelik jou grief uit sodat ons óf kan stry óf kan saamstem.

Antwoorde vir Angus, Perdebytjie en George en versoek aan Naomi

Jan Rap 2013-03-06 Waarvoor hierdie goed probeer wegvat by mense? Veral, as in elk geval in die plek daarvan, formele etiekkursusse aangebied word om die mense weer norme, beginsels en waardes te leer?

George Claassen, net 'n herinnering ...

Jan Rap 2013-03-04 Nog 'n kwessie is jou bewering dat godsdiensonderrig leerlingprestasie striem.

Wonderlike berig uit Switserland – vir Francois Williams

Jan Rap 2013-03-01 Is dit nie fantasties nie!?

Verdere antwoorde vir Francois Williams oor Italië !!!!

Jan Rap 2013-02-26 Waarskuwing: Brief is in Francoiswilliamsiaans; sensitiewes moet iets anders gaan lees.

Geheuekies 17, 18 en 19

Jan Rap 2013-02-19 "Voor my is 'n moerse trein en ek stop dat die eers kan verbygaan."

Vir Brianvds, Panda, Angus en Leon oor relatiefgeid

Jan Rap 2013-02-18 Lig kom na jou toe aan teen 'n snelheid van 186 000 myl per sekonde, ongeag die nadering- of verwyderingsnelheid van die bron.

Helde op Loslip

Jan Rap 2013-02-18 Buitendien, hoekom sou ons nou arm aan helde wees?

Vir Angus, Leon, Brianvds en Panda

Jan Rap 2013-02-14 As mens lig egter as 'n golf beskou voel dit of daar een of ander substans moet wees wat in beweging gesit word deur die ligbron. Dit sal minder energie verg as om 'n deeltjie 'n skop te gee.

Geheuekies 15 en 16

Jan Rap 2013-02-13 "Nee man," sê ek, "dis lekker daar in die water" en ek voel hoe verstyf sy grepie soos ons nader aan die water kom.

Een en ander

Jan Rap 2013-02-11 In die 80's was die skrif al lááánkal teen die muur.
Top